Oornag @ Jacqueline Drive

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oornag @ Jacqueline Drive bied gerieflike oornagverblyf in Garsfontein, Pretoria. Dié stad staan as die Jakarandastad bekend weens die pragtige boomlanings en bied verskeie natuur- en kultuurtrekpleisters, historiese geboue en museums.

Dié gastehuis bied selfsorgverblyf in 'n gastekamer met 'n privaat ingang en slaapplek vir 2. Dis ideaal vir sakereisigers of oornagverblyf.

Die gemeenskaplike kombuis is goed toegerus en daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area, swembad en tuin.

Pretoria bied verskeie doendinge, soos perdry by die Voortrekkermonument, wildkyk by Premier Wildreservaat en tandem-valskermsweef by die Pretoria Valskermklub. Die eenheid is naby hospitale, skole en hoofweë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oornag @ Jacqueline Drive gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R365 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za