Garsfontein Akkommodasie by Oornag @ Jacqueline Drive | LekkeSlaap
+9

Oornag @ Jacqueline Drive

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Oornag @ Jacqueline Drive
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Patrys P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrys P
Gesin met klein kinders

Gasvryheid is die sleutel hier om jou so welkom te laat voel, asof jy jou ouerhuis besoek. Behulpsaam en gemaklik.

Indien jy jou menswees wil vind, jouself wil wees, geen nonsens en geen pretensies wil voorhou nie, dan besoek jy Jacqui se gastehuis. Hier kan jy ontspan. Dit word 'n familie, nie net vriende nie. Dis die mense met inbors en simpatie en bereidwilligheid om jou as persoon in wese te laat blom. Alles kom opreg uit die hart.

Chris S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon verblyf naby winkelsentrums.

Rustige en netjiese verblyf bestuur deur baie vriendelike, hulpvaardige eienaar Jackie.

Catrien P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catrien P

Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Veilige, doeltreffende woonplek.

Ek en my tienerdogter het vir 'n week daar tuisgegaan tydens ons verhuising. Die eienares het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die akkommodasie is nie luuks nie maar goeie waarde vir geld. Geen rede tot klagtes nie.

Riaan C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens!

Ons het heerlik gebly! Dit is inderdaad 'n "home away from home". Die eienaar het uit haar hospitaalbed uitstekende diens gelewer. Ons is binnekort weer terug!

Roschia V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roschia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker om daar te bly.

Gasvrou was baie vriendelik. Ons baie welkom laat voel. Vriendelike ontvangs gehad. Het baie tuis en gemaklik en veilig gevoel toe ons daar gebly het. Sal enige tyd weer daar gaan bly as ons verblyf in daai area soek.

Amelia D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon.

Baie skoon en vriendelike gasvrou.

Roux N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer, vriendelike diens.

Dit was aangenaam en rustig, vriendelike diens van gasheer. Beslis 'n aanbeveling.

Giel H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Giel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, vriendelike ontvangs.

Eerste indrukke kan verbeter, gordyne in kamers en badkamers asook vloerteëls moet aandag kry. Plek is veilig, diens is uitstekend en ontvangs is hoogs professioneel. Sentraal geleë en naby alle groot winkels.

Oornag @ Jacqueline Drive's terugvoer

Baie Dankie vir die posetiewe resensie. Ek het julle gesin baie waardeer. Hoop ons sien julle weer. Sterkte met alles.

Oornag @ Jacqueline Drive
Madelein B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik, skoon en netjies.

Ek sal beslis weer daar gaan oornag, dit is puik diens, skoon en netjies. Baie lekker gebly. Dankie Jackie.

Quintus D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Warm welcome, felt like seeing old friends again. Definitely a place to stay, host made you feel comfortable, loved and important. Location well situated close to all the big malls.

Carika D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika D
Enkelreisiger

Perfek.

Die beste besluit om by oornag @Jacqueline Drive te bly vir my tyd wat ek gr 12 vraestelle nagesien het. Fantastiese geriewe, skoon, alles tot my beskikking wat ek nodig gehad het. Gemoedsrus. Gasvry! Vriendelik! Alles waar wat geadverteer was. As dit so beskik is dat ek volgende jaar weer aangestel word, en sy het vir my "my kamer" beskikbaar, klok ek weer in!

Christine O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christine O
Enkelreisiger

Guest house disaster stay.

Unfortunately I will not be able to recommend this guesthouse to other guests, due to the unprofessional conduct and disturbing occurrences at Oornag. On arrival the hostess welcomed me very cheerfully, with a glass of wine in her hand, she noted that coffee and rusks will be send to my room, but even after I reminded her that it still has not arrived it never showed up, she offered me a glass of wine instead, which at that stage I thought was very unprofessional, although the room was always nice and clean, it was very noisy and the sounds of people arguing and swearing at each other continued until 22:30 that night. After eventually falling asleep I had a rude awakening when the arguing just continued the next morning. I packed my bags and left the guest house as soon as possible, I even left without getting a refund for the remainder night already paid. This is really not the kind of treatment you would expect at any guest house and I will definitely never recommend anyone to stay at this guest house ever!

Oornag @ Jacqueline Drive's terugvoer

I am shocked by the review. I just want to clarify a few things. I did not welcome the guest with a glass of wine in my hand. We do not serve rusks. All the guests bring their own items. This is a self-catering establishment. The guest told me that she enjoys wine. I invited her to have a glass of wine with myself and other people. There was no arguing or fighting. The guest herself was on the phone until 12:00. She didn't pack her bags and just left. She was at the facility until after 12:00. She was happy and then she approached me and told me that there is a change in plans and that she will not be staying the night. She asked me if she could get a refund. I told her that normally we don't refund so such short notice, but I will accommodate her taking into consideration her current position. I specifically told her that I am waiting for the payment of her booking. Once I receive it, I will pay her money back. I am of opinion that she might be angry that I couldn't refund her immediately.


I am shocked by Mr Hattings Review. As we at oornag have tried our best to understand her situation and had empathy for her sitiuation. I went of company policy in regard to the refund to ensure that she is happy. She sent me a whatsapp to thank me for my hospitality.

Obviousely she was not. I can provide the other guests cell no. If I need to bring a wittness.

Oornag @ Jacqueline Drive
Vanaf R365
per nag (plek vir 2)
Vanaf R365
per nag (plek vir 2)
Vanaf R365
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaquelinerylaan 578 , Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASoFlZL8H736JNyj4GmcUwxp6f2jdEMet7k06BrS2IshqAKsSBh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R365  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 578 Jaqueline Drive Garsfontein 0081 Gauteng 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -25.790835252726 28.29803914434
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za