Oorslaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Alexandra Street, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Vanaf R350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Overnight Stay is in Florida, Roodepoort, geleë en bied gemaklike akkommodasie geskik vir paartjies en oornaggaste. Dit is naby UNISA sowel as verskeie winkels en restaurante.
Die akkommodasie word voorsien in 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die sitarea sluit sitplek vir twee, 'n TV, stoorplek en 'n lessenaar in. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkering word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien, met een parkeerplek per kamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 27 Alexandra Street, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Gaste dink Oorslaap het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Alexandra Street, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang