Stilbaai-Wes Akkommodasie by Oos-Wes Uitsig is Bes | LekkeSlaap
+20
+20

Oos-Wes Uitsig is Bes

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-singel 28, Stilbaai, 6785, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Oos-Wes Uitsig is Bes is 'n pragtige vakansiehuis met 'n uitsig oor die Goukourivier in Stilbaai.
Maak hierdie vakansie een om altyd te onthou!

Die huis het die ideale ligging naby die strandmeer, restaurante en winkelsentrums.

Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste (8 volwassenes en 2 kinders) in 2 slaapkamers op die boonste verdieping en 2 gesinseenhede op die grondvloer. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die gesinseenhede het elk 'n dubbelbed, een daarvan n slaapbank, privaat badkamer, 'n kombuisie en aparte ingange.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster en ketel.

Die oopplan-hoofkombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n aparte braaikamer en veilige parkeerplek met 3 motorhuise waarvan een gepas is vir sleepwa of kleiner voertuig.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai se strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaarte in.

Slaapplek

’n Bespreking by Oos-Wes Uitsig is Bes sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Oos-Wes Uitsig is Bes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nerina-singel 28, Stilbaai, 6785, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oos-Wes Uitsig is Bes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-singel 28, Stilbaai, 6785, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1N2ZkNzY5LTMzZDgtNDQzZC1iNzg0LTZhODU4MmZhOTk1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 28 Nerina Crescent Still Bay 6785 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.353001865955 21.411140898148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za