Op De Hoek Gastehuis
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Boshoff Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R916 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Op De Hoek Gastehuis is in Modemolle en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers of sakereisigers.
Die gastehuis het 4 slaapkamers waarvan 2 met dubbelbeddens en 2 met 2 driekwartbeddens ingerig is.
Die gesins-eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook lugversorging.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, DStv, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers is gerieflik ingerig en alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Gaste ontvang 'n afstandbeheer vir die hek sodat hulle veilig kan inkom en parkeer. Daar is 'n pragtige tuin en braai op die stoep waarvan gaste gebruik kan maak.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Jaar gelys 10
Ligging
- 13 Boshoff Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Op De Hoek Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Boshoff Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom