- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Boshoff Street, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Op De Hoek Gastehuis is in Modimolle geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers of sakereisigers.
Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Gaste ontvang 'n afstandbeheer vir die hek sodat hulle veilig kan inkom en parkeer. Daar is 'n pragtige tuin en braai op die stoep waarvan gaste gebruik kan maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rachel Kudzai Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 13 Boshoff Street, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Op De Hoek Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Boshoff Street, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang