Bloemhof Akkommodasie by Op Die Wal | LekkeSlaap
+30

Op Die Wal

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Die Hoekstraat, Erf B13 en B14, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Op Die Wal is aan die oewer van die Vaalrivier in Bloemhof in die Noordwes geleë. Die instansie is ideaal vir gesinne of ’n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge.

Verblyf is beskikbaar in 4 chalets. Chalet 1 is ’n groot eenheid wat slaapplek aan 10 gaste bied met ’n kombuis wat goed toegerus is en ’n ablusieblok met stort. Chalet 2 het 2 slaapkamers, ’n sitarea, 1 badkamer en ’n kombuis. Chalet 3 en 4 het ’n oopplan-uitleg en ’n en suite-badkamer. Daar is 2 ablusieblokke met storte vir al die gaste. Al die eenhede het 'n balkon met 'n uitsig oor die rivier.

Die perseel is veilige en omhein. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik. Beddegoed is beskikbaar op versoek teen addisionele koste. Gaste moet hul eie handdoeke, toiletpapier en skottelgoedseep saambring.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir Op Die Wal
Netheid
2.3/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Die Hoekstraat, Erf B13 en B14, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Gaste dink Op Die Wal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemhof Noordwes
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Die Hoekstraat, Erf B13 en B14, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaAkXPyQ1AnqtLKvrW87eVLRKDhajy2rtEMldeJTLwH3GDAJUKY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Die Hoek Street Erf B13 and B14 Bloemhof 2660 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.659893 25.6128448
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za