Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op Eie Houtjie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Op Eie Houtjie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Raymond H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond H
Saam met vriende

Die wegbreek was baie lekker gewees. Dit was lekker stil en die mooi uitsig oor die see.

Ons as 'n groep van 6 het 'n wonderlike naweek gehad. Ons het baie lekker gebly. Die seesig is vreeslik lekker gewees. My siel het die stilte baie geniet. Sal enige tyd weer terug wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met vriende

Idyllic.

Gracious hosts were the most welcoming we have experienced, and the 180° view of the sea was idyllic. The place to go for a peaceful rest or long walks on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus Wouter T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Wouter T
Gesin met klein kinders

Weekend to remember!

What a fantastic weekend, no one wanted to go home. The best view, spacious and so accommodating. Thank you for a weekend that my family will remember forever!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica V
Saam met vriende

Lieflike blyplek, meer as ten volle toegerus. Veilig, rustige omgewing!

Heerlik gekuier! Baie netjiese, skoon verblyf en professionele gasheer- en vrou. Wens net ons kon langer bly! Op Eie Houtjie is werklik 'n juweel van 'n blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surine B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surine B
Gesin met tieners

Vriendelik, skoon, uitstekende ligging en tydens beurtkrag.

Eienaars uit hul pad gegaan om ons te ontvang. Als was so gerieflik van slaapkamers, kombuis, braaiarea. Nooit gesukkel tydens loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Op Eie Houtjie se terugvoer

Goeiedag Surine, bly jul het Op Eie Houtjie geniet. Julle is baie welkom. Rochelle

Op Eie Houtjie
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Was baie vriendelik ontvang.

Eenheid was baie netjies en het aan al my vereistes voldoen en uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesinda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda V

Lieflike plekkie! Wonderlike ligging.

Ons het verskriklik lekker gebly. Ons was wonderlik ontvang en die plekkie is die perfekte ligging. Huis is toegerus met alles waaraan jy kan dink. Sal defnitief vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met vriende

Lovely stay. Great hosts.

Wynand and Rochelle were very welcoming and their attention to detail was great. Very well appointed and fabulous views. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf in Op Eie Houtjie was heerlik! Dankie, Rochelle en Wynand! Julle het 'n pragtige plek!

Die gastehuis is op die boonste vlak en het 'n asemrowende uitsig oor die see vanuit die sitkamer, eetkamer en twee van die die drie slaapkamers. Dis 'n goedtoegeruste huis met alle geriewe en 'n groot balkon met braaigeriewe en 'n 180 grade see-uitsig. Die binnebraai is gerieflik vir winderige aande. Die tweede badkamer is buite die huis, met die trappe af, maar is 'n gerieflike bonus omdat dit 'n lekker groot stort het. Rochelle en Wynand is 'n fantastiese gasheer en gasvrou wat uit hulle pad gegaan het om ons verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann B

Uitsig fantasties, eienaars baie vriendelik.

Sal net graag vooraf wou weet dat jy moet uit die huis uit gaan om te stort met die trappe af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Gesin met tieners

Lieflik, rustig, pragtige uitsig, asemhaalplek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Gesin met klein kinders

Onverbeterlik.

Presies wat ons wou gehad het. Die uitsig oor die see is onbeskryflik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V
Gesin met klein kinders

Fatastiese ligging, skoon en netjies!

Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Op Eie Houtjie se terugvoer

Middag Stephanie.
Waardeer jou resensie.
Bly jul kon Op Eie Houtjie geniet.
Altyd welkom.
Groete.
Wynand en Rochelle

Op Eie Houtjie
Hans F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans F
Saam met vriende

Ongelooflike ligging en uitsig op die see en strand, gasvrye en behulpsame gashere en die skoonste en bes toegeruste verblyf sedert Covid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Gesin met klein kinders

Een van ons lekkerste vakansies nog as 'n gesin.

Die ligging is absoluut fantasies en uitsig oor die see is van die mooiste nog. Baie lekker huis met alles wat jy nodig het en Rochelle en haar man het ons baie tuis laat voel op ons aankoms en aangebied om te help met enige iets wat ons nodig het. Ons sal definitief weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheila G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a wonderul relaxing weekend - with fantastic views.

Definitely a place to just kick back and relax. No hustle and bustle of city life. Our accommodation had everything that we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, skoon, netjies en wat 'n uitsig!

Wynand en Rochelle was 'n ware gasheer en gasvrou. 'n Pragtige plek met 'n wonderlike uitsig. Die braaiplek binne en buite en dan die groot balkon is 'n pluspunt. Linne, handdoeke en tot 'n spierwit kamerjas was van uitstaande gehalte. Baie dankie vir heerlike verblyf - sal weer kom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Gesin met tieners

Was fantasties.

Die eienaars is baie gaaf, behulpsaam en vriendelik. Die verblyf was alles wat jy sou nodig hê, met 'n fantastiese uitsig. Baie netjies en ruim. Sal defnitief weer daar gaan bly wanneer ons Jongensfontein toe gaan. My hart bietjie op die plek verloor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V
Saam met vriende

Perfekte wegbreek!

Die oom en tannie is so vriendelik. Alles is daar wat 'n mens nodig het en die uitsig is asemrowend! Pluspunt is daar is 'n binne en buitebraai, elk met see-uitsig, dus pla wind en slegte weer glad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil T

Simply ticked all the boxes.

Came as advertised, fantastic view, well equipped, great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Op Eie Houtjie se terugvoer

Baie dankie, Niel, julle is baie welkom.

Op Eie Houtjie
Philip Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Op Eie Houtjie is 'n baie netjiese eenheid met vriendelike eienaars. Die ligging is uitstekend en pryse billik. Sal beslis weer daar gaan uitspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana O
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsig en netjiese verblyf.

Ons is baie vriendelik verwelkom deur die eienaars. Die huis is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die huis was baie skoon en netjies en ons het die kuier daar vreeslik baie geniet! Die mooiste mooi see-uitsig en jy hoor die see tot in jou kamer! Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik And Alice V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik And Alice V
Saam met vriende

Baie gasvryheid ontvang en heerlik gekuier!

Goed geleë, eie motorhuis, goeie geriewe, baie rustige plek en dorp as mens rustigheid soek (miskien anders oor skoolvakansies). Strand is so 120 meter van die huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B
Gesin met tieners

Uitstekende seeuitsig. Rustige en baie veilige omgewing.

Baie vriendelike ontvangs. Uitstekende gasvryheid. Als wat mens nodig het en ekstras om verblyf en vakansie baie gemaklik te maak. Lieflike uitsig, naby strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janene V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene V
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Die hele pakket is uitstekend, ons kon glad nie vir beter gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Op Eie Houtjie se terugvoer

Baie bly julle kon Op Eie Houtjie so geniet. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Wynand en Rochelle

Op Eie Houtjie
Gerrit V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Gesin met klein kinders

Heerlike blyplek met onverbeterbare ligging.

Uitstekend ingerig en skoon, great ligging en uitsig. Die binnebraai is 'n wenner vir daai winderige dae. Die toesluitmotorhuis is ook heerlik om jou motor uit die weer te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Op Eie Houtjie se terugvoer

Dankie Gerrit en Jessica.Ons is bly julle het die vakansie en fasiliteit geniet. Voorspoedige 2020 vir julle as familie.
Wynand en Rochelle Potgieter

Op Eie Houtjie
Matthew C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew C
Gesin met klein kinders

Very well located, nicely appointed good value for money holiday accommodation.

Wynand and Rochelle were very welcoming and explained everything very nicely. The accommodation is in a great location in Jongensfontein, directly opposite the beach and very easy access. We enjoyed a very relaxed weekend with our two sons of 6 and 9 years old. We went cycling and swimming and played in the rock pools. We also surfed at the surf spot directly in front of Op Eie Houtjie. All in all a very good value for money, clean, well appointed and well located place.Thanks Wynand and Rochele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Op Eie Houtjie se terugvoer

Thank you Mathew and Robin. You and your family are most wellcome. It is always a pleasure to facilitate nature lovers.

Op Eie Houtjie
Johan P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met vriende

Baie goed geleë met pragtige uitsig. Vriendelike ontvangs en skoon.

Vriendelike ontvangs, skoon en goed toegerus. Die foto's vir hierdie verblyf is korrek. Geen verrassings nie! Die binnebraai is 'n bonus. Baie lekker gebly en sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Saligheid vir die siel.

Van die begin af het alles glad verloop. Ons was ontmoet en rondgewys toe ons daar aangekom het. Die ligging van die huis is iets om te beleef. Heel op die punt van Jongensfontein, so baie min mense en verkeer. Die uitsig van die stoep af is een van die bestes. Die huis was ten volle toegerus met alles wat mens kan nodig hê. En vir die koeler dae kom die binnebraai baie handig te pas. Sal enige tyd weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Op Eie Houtjie se terugvoer

Bly julle kon ons plek geniet. Sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Rochelle

Op Eie Houtjie
Theodette G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theodette G
Saam met vriende

Heerlike plek met pragtige mense!

Ek en 'n paar vriende het baie lekker gekuier. Plek was baie skoon. Tannie Rochelle en die oom was baie behulpsaam en verwelkomend. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Op Eie Houtjie se terugvoer

Baie dankie, bly julle het die verblyf geniet,

Vriendelike groete,
Rochelle

Op Eie Houtjie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytoniaweg 81, Jongensfontein, Groot Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0feeb38af1e33957a17cff8e15f6fab9d3e67c0144ce6136c774d36053ef240ec54dc570bbc8fdcf16add0565375f62f6aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 81 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420542365963 21.349534079129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem