10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 7 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Parklands Akkommodasie by Opal | LekkeSlaap
+16
+16

Opal

1 resensie
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R3 300 R2 970 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coatbridge-singel 40, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Opal is 'n elegant gemeubileerde selfsorg-villa in Parklands, net 8 minute se ry vanaf Table Bay Mall, 10 minute se ry van die strand af, 15 minute se ry van die Canal Walk-winkelsentrum af, 25 minute van die Kaapstadse middestad af en 30 minute vanaf die lughawe.

Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis- en -leefarea. Die slaapkamers is bo. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n driekwartbed Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis, eetkamer en leefarea is onder. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met roesvrye staalapparaat, insluitend 'n moderne elektriese plaat, oond en 'n yskas. Die eetarea tafel en sitplek vir 6. Die elegant gemeubileerde sitkamer het 'n slim-TV en optiesevesel-internet.

Die leefarea het skuifdeure wat na 'n kristalhelder swembad en 'n tuin met sitplek buite lei. Die huis het veiligheidskameras en word beskerm deur 'n gewapende reaksie-maatskappy.

Slaapplek

’n Bespreking by Opal sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Opal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Coatbridge-singel 40, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Opal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 300
Vanaf R2 970
per nag (vir 6 persone)
was R3 300
Vanaf R2 970
per nag (vir 6 persone)
was R3 300
Vanaf R2 970
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coatbridge-singel 40, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b727e7d60a7e834ab55cfa0918976544f749dec4cd41a945b2caa9d25b90093af0a3bbb50478b0eaf4e66dfe232f791a07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 300, nou Vanaf R2 970  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 40 Coatbridge Crescent Parklands 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -33.802190957634 18.509895171164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za