LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Opiepad Gastehuis | LekkeSlaap
+27

Opiepad Gastehuis

47 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 47, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Opiepad Gastehuis is in Colesberg geleë en bied gerieflike oornagkamers met maklike toegang tot die N1.

Verblyf word in Kamer 1 met slaapplek vir 3 gaste en Kamer 2 met slaapplek vir 4 gaste aangebied. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en Kamer 2 het 2 dubbelbeddens. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Opiepad Gastehuis het 'n lieflike tuin en swembad waar gaste kan ontspan ná 'n lang dag op die pad. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die perseel het 24 uur-geslotekringtelevisie.

Besoekers aan Colesberg kan die dorp te voet verken en die Colesberg-Kemper Museum besoek, by die Horse and Mill-kroeg en -restaurant met 'n regte perdemeul gaan inloer, of die Doornkloof Natuurreservaat met 'n rits voëlspesies, steenbokke, duikers en meer verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Opiepad Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • De Jager-straat 47, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Opiepad Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 47, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb27b4e2fa9861b2fc632f4295708ce748721198a11cc69e111e2d10062073f3ed1d9d788b90aece3853b17fdc51548fe4e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 47 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.728092510255 25.090930100128
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!