LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Opiheuwel | LekkeSlaap
+97

Opiheuwel

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Opiheuwel bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Vyf Brakke Fonteinen vir groepe en gesinne wat die omgewing besoek.

Gaste het 'n opsie tussen 3 eenhede met slaapplek vir 2 to 4 gaste, Sardyn, Marlyn en Dolfyn.

Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n koningingrootte-bed en addisionele slaapplek vir 2 gaste is in die leefarea beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Verder het elke eenheid 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is in elke eenheid beskikbaar.

Sardyn, Marlyn en Dolfyn lei na 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Opiheuwel is 4 km vanaf die strand, verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Opiheuwel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Opiheuwel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a1662e61cc9f155359c399876210f2cdcd8450d94790824caab3fb586f3b9633bbaf68c02e006428a627558c94659490598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 17 Kameeldoring Avenue Vyf Brakke Fonteinen 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.129413 22.097721
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem