LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppermans Villa | LekkeSlaap
+26

Oppermans Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thelmastraat 769, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppermans Villa bied verblyf in Garsfontein, 'n voorstad van Pretoria. Dié stad is dalk meer bekend as die Jakarandastad oor die pragtige pers blommetjies wat die strate belyn. Die stad het ook verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook ou geboue en museums wat gaste kan verken.

Die verblyf word in 3 individueel versierde eenhede gebied met 'n B&B- of selfsorg-opsie. Die eenhede het elk tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Die eenhede het ook gratis WiFi. 'n Engelse of Ierse ontbyt word elke oggend bedien behalwe vir gaste van die Solderkamer wat selfsorggeriewe het.

Die gastehuis is binne 'n radius van 5 km vanaf Eastdale Pavilion Inkopiesentrum, Atterbury Value Mart, Woodhill Park Inkopiesentrum, Sun Arena en Menlyn Main Central Square.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Thelmastraat 769, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thelmastraat 769, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad3d6faec38f46f3cc0a275f38578cf809eaf328870b9b421a3ece22786f50309d5b538b0d98eddcd89c7566546abdd195b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 769 Thelma Street Garsfontein 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.798145 28.309044
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!