Oppermans Villa
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nimonet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Morne K - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir 3 persone wat 'n naweek naby aan familie wil spandeer.
Oppermans Villa se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Dit is vir ons lekker as ons moeite doen dat gaste dit raaksien en geniet. Groete
Natasha M - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, alles werk en is baie goed geleë.
Oppermans Villa se terugvoer
Baie dankie vir d mooi review ons is baie bly jul het dt geniet
Tobias V - Nov 2022
Algehele gradering
Knus, gerieflik en veilig.
Nicolette M - Nov 2022
Algehele gradering
Oppermans Villa is tops!
Petrus C - Jan 2022
Algehele gradering
My brother, wife and dad stayed at Oppermans Villa.
Willem N - Jun 2021
Algehele gradering
We stayed 2 nights. Glasses and cups not replaced with clean ones.
Oppermans Villa se terugvoer
So sorry about the cups Willem, next time just WhatsApp. I am a message away, sometimes slipups happen.
Apologies from our side.
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thelmastraat 769, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
- Geen kinders onder 6