Oppi C
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2023 tot 31 Des 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward Place 13, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Oppi C is 'n ruim vakansiehuis wat sentraal in die kusdorp, Ballito, geleë is en is stapafstand vanaf die strand en promenade.
Die huis is geskik vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander 2 het elk 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en eetarea met 'n aparte kombuis. Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en daar is 'n addisionele tafel waarom kinders kan sit. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n lekker kuierarea met 'n swembad, sitplek en 'n buitebraai. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 2 voertuie en verder is die huis naby talle restaurante, koffiewinkels, kroeë en kruidenierswinkels.
Slaapplek
’n Bespreking by Oppi C sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Gerdi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Jaar gelys 1
Ligging
- Edward Place 13, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oppi C het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward Place 13, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom