Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi C

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Gerdi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Oppi C
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maruleen D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruleen D
Gesin met klein kinders

Wonderlike Oppi C.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad by Oppi C. Dorra, die helper, en Gerdi, die gasvrou, was ongelooflik behulpsaam en baie gaaf, en die geriewe was puik. Die huis was wonderlik, skoon en perfek. Ek beveel Oppi C sterk aan en ons sal beslis gou weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Fantasties - Dora is dierbaar en vreeslik op die ball met alles. Hou aan haar vas of ek steel haar en bring haar PTA toe.

Ons het so lekker gekuier, daar is 'n paar plekkies wat opknapping nodig het, maar niks wat mens teruggehou het om die tyd daar te geniet nie. Die netheid van die eenheid en Dora se vriendelike gesig het die bietjie opknappingswerk wat daar is laat verbygaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oppi C se terugvoer

Hi Mariska. Baie dankie vir die terugvoer. Dora is 'n absulute aanwins vir ons en ons is bly dat julle die huis kon geniet. Hoop om julle gou weer te sien. OppiC groete

Oppi C
Vanaf R2 700
R2 700 R2 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 700
R2 700 R2 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 700
R2 700 R2 160
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward Place 13, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bd9ffdfc925085949ed1b1bf759d404af1a94bc4207bd5c87c3637723a7ac624ddb3d642707ae89551ff1f96ff2771b0f16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 160 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 13 Edward Place Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5421424 31.2164316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem