+76

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 25 Feb 2026.
Prys sluit in
Kamer 1
Slegs verblyf
Kamer 2
Slegs verblyf
Kamer 3
Slegs verblyf
Kamer 4
Slegs verblyf
Kamer 5
Slegs verblyf
Kamer 6
Slegs verblyf
Kamer 8
Slegs verblyf
Kamer 9
Slegs verblyf
Kamer 10
Slegs verblyf
Huisreëls

Rook word nie in enige kamers toegelaat nie. U is welkom om buite te rook - maak asseblief gebruik van die asbakke wat voorsien word.

Geraasvlakke word verwag om tot 'n minimum beperk te word en sal noukeurig deur die eienaars of bestuur gemonitor word.

Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste en bure. Geen harde geraas of musiek na 22:00 word toegelaat nie.

Indien enige probleme voorkom, sal daar van gaste verwag word om die volle rekening te vereffen en die perseel onmiddellik te verlaat, sonder enige terugbetaling.

Maximum besettingsgraad moet nagekom word, en sluit kinders van alle ouderdomme in.

Geen alkoholgebruik word op die perseel toegelaat nie.

Geen dwelms word toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geen partytjies of geleenthede van enige aard word toegelaat nie.

Geen gaste, behalwe betalende gaste, word op die perseel toegelaat nie.

Geen glas of glasbottels word in of om die swembad toegelaat nie.

Braaigeriewe is gemeenskaplik en is slegs beskikbaar vir betalende gaste wat by Oppi Draai Gastehuis bespreek het.

Vra asseblief vir 'n swembadhanddoek - moenie die badhanddoeke by die swembad gebruik nie.

Bespaar asseblief water en energie deur die lugversorger, TV en ligte af te skakel wanneer u vir die dag uit is.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Vooraf reëling is nodig.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
20 % AF
R 1 400 R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
20 % AF
R 1 400 R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
20 % AF
R 1 400 R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 Oosthuizen Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb50d02532d0916928e61ef7fb442018bef4b7d1191eb727336697592c1f80b4d8768c2bf63d3465f1b36146b74d7802c6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 21 Oosthuizen Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.608027420921 22.197611778975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang