Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Hoek Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelkamer
Slegs verblyf
Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Tripelkamer
Slegs verblyf
Huisreëls

Inkloktyd: 14:00 tot 18:00.
Uitkloktyd: 10:00 - laat uitklok is slegs moontlik indien die kamer nie vir die volgende dag bespreek is nie. Gaste is welkom om 'n koppie tee of koffie te geniet of ons is bereid om jou bagasie te hou totdat jy gereed is om te vertrek. Laat inklok kan met die bestuur gereël word. Vroeë inklok is slegs moontlik indien die kamer gereed is. Indien nie, is gaste welkom om hul bagasie by die gastehuis te los terwyl hulle uitgaan en die omgewing verken, of gaste kan 'n koppie tee geniet en in die tuin ontspan tot die kamer gereed is.

Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blakestraat 196, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDAgeVEPSSMdPGqhgSCEN8mU5zVQ8FHNup88XyQsVuXpdkgMjy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 196 Blake Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.73015067472 28.211808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem