10 gaste
3 slaapkamers
7 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Leeuwfontein Vaaldam, Porcupine Bay, 2410, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Geleë aan die oewer van die Vaaldam in Porcupine Bay, bied Oppi Hook Guest Lodge 'n afgesonderde toevlugsoord, ideaal vir die hele gesin weg van die gewoel van die stadslewe.
Die ruim eiendom beskik oor 'n houthut. Die houthut bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed, terwyl die oorblywende slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, beide toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste kan ekstra komberse saambring gedurende die winterseisoen, aangesien dit baie koud word langs die water.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n eetkamertafel met stoele.
Gaste kan maaltye buite op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area. Daarbenewens is daar direkte toegang vir visvang, swem en kanovaart op die dam. Veilige parkering word voorsien dwarsdeur gaste se verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Vee Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Leeuwfontein Vaaldam, Porcupine Bay, 2410, Mpumalanga
- Gaste dink Oppi Hook Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leeuwfontein Vaaldam, Porcupine Bay, 2410, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang