Oppi Plaas by die See
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Buitekantstraat, Duinekroon Plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R490 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oppi Plaas by die See is op 'n plaas in Stilbaai en bied gerieflike eenhede in 'n plaas-opset.
Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede met slaapplek vir 2 tot 5 gaste, naamlik Die Melkkamer, Die Melkstal, Die Eierkamer, Byekorf en Boshut.
Verder is daar braaigeriewe by elke eenheid, maar gaste moet asb. hul eie hout en rooster saambring. 'n Rooster kan by die kantoor gehuur word. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike wassery.
Die Kleinhans-gesin boer met volstruise, beeste, perde en skape en gaste moet asb. die diere respekteer. Klein tot medium-grootte troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom indien vooraf gereël, en gaste moet self hulle troeteldiere se gemors skoonmaak.
Perdryritte word op die plaas aangebied. Ritte in die veld vergesel deur 'n gids duur gewoonlik 90 minute. Jong kinders kan op perde gelei word.
Miniatuur donkies en miniatuur perdjies kan geborsel en getroetel word. Daar is ook perdekoetsritte wat deur 'n opgeleide bestuurder gedoen word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Vanaf Buitekantstraat, Duinekroon Plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppi Plaas by die See het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Buitekantstraat, Duinekroon Plaas 591, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom