Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas

Kothuis
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n volledig toegeruste kombuis, WiFi, DStv en 'n stoep met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Rook is verbode in die chalets.
'n R500 breekskade- en skoonmaakfooi is vooraf direk aan die instansie betaalbaar.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die instansie se troeteldiere loop vrylik tussen die chalets rond.
Kinders 0 - 6 jaar betaal 60% van die deeltarief.
Kinders 7 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin-chalet
Vanaf
Vanaf R1 550
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en stort. Verder is daar 'n volledig toegeruste kombuis, WiFi, DStv en 'n beskutte stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Rook is verbode in die chalets.
'n R500 breekskade- en skoonmaakfooi is vooraf direk aan die instansie betaalbaar.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die instansie se troeteldiere loop vrylik tussen die chalets rond.
Kinders 0 - 6 jaar betaal 60% van die deeltarief.
Kinders 7 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-suite
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n tweede badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n volledig toegeruste kombuis, WiFi, DStv en 'n stoep met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Rook is verbode in die chalets.
'n R500 breekskade- en skoonmaakfooi is vooraf direk aan die instansie betaalbaar.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die instansie se troeteldiere loop vrylik tussen die chalets rond.
Kinders 0 - 6 jaar betaal 60% van die deeltarief.
Kinders 7 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabiepad, langs Casa Do Sol, Oppi Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eb110a4b47bb2e1353b0d35626f6b8630b32a32a95fb0db53e6ad80b69b46b24c85322beff6bfe96117b759f7379d44fb4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 R536 Sabie Road next to Casa Do Sol Oppi Plaas 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.042606066833 31.075174334988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem