Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode in die chalets.
'n R500 breekskade- en skoonmaakfooi is vooraf direk aan die instansie betaalbaar.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die instansie se troeteldiere loop vrylik tussen die chalets rond.
Kinders 0 - 6 jaar betaal 60% van die deeltarief.
Kinders 7 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabiepad, langs Casa Do Sol, Oppi Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eb110a4b47bb2e1353b0d35626f6b8630b32a32a95fb0db53e6ad80b69b46b24c85322beff6bfe96117b759f7379d44fb4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 R536 Sabie Road next to Casa Do Sol Oppi Plaas 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.042606066833 31.075174334988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem