+37
Kampeer/karavaan in Mbombela (Nelspruit)

Oppi Rivier Kampersrus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Oppi Rivier Kampersrus is sowat 5 km buite Mbombela (Nelspruit) geleë en bied kampeerverblyf vir gaste wat hul eie toerusting bring. Dit is ideaal vir diegene wat 'n afgesonderde Laeveld-wegbreek soek.

Elke kampeerplek bied slaapplek vir 4 gaste teen die standaardtarief. 'n Maksimum van 6 gaste word per staanplek toegelaat, met 'n bykomende fooi vir ekstra gaste. Elke staanplek het 'n ingeboude braai en grasperk. Gedeelde ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette is beskikbaar, sowel as buite-wasbakke vir water.

Die kampeerplek is naby die Krokodilrivier, visvangplekke, voëlkykgeleenthede, plaasstalletjies en staproetes geleë. Die Krugerwildtuin, Mbombela-stadion en vele ander besienswaardighede is 'n kort rit weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacques M
Saam met vriende
5.0
Quiet and close to town and surrounding places to view. Good and nice clear view. There are two guys on the premises, Clifford and Albe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Beste vir ons doel. Uitstekende verblyf. Baie dankie!
Okt 2025
Petro O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie! Ons gaan beslis weer van julle gebruik maak! Heerlik oorgebly, dankie! Baie gaaf en vriendelike ontvangs. Ideale ligging vir oorbly oppad...
Sien meer
Jun 2025
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Puik ervaring, baie dankie! Beste plek en baie netjies, dankie.
Jun 2025
Andries L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die kampterrein was baie netjies, so ook die badkamers. Die man wat ons ontvang het, was baie vriendelik en bekwaam. Sal weer daar gaan k...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Oppi Rivier Kampersrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e08a22635caca5d435c1a64e7043dcc50de4c3cc519a9cff4186dec2f8a45a8b9bb57fae120c1ddd71634becee1d39cadeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Plot 36 Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.439233632128 30.890891629307
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang