Oppi See
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Hout en vis is teen 'n ekstra koste beskikbaar, doen navraag by die instansie.
Die buite seisoen is vir 1-nag besprekings. 'n Laer tarief van R800 per nag sal van toepassing wees vir 2 of meer nagte buite seisoen.
Geen troeteldiere nie.
Let op dat die eienaar bo die eenheid woon, maar wel sy eie ingang het.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 24, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom