Buffelsbaai Akkommodasie by Oribaai Oppibaai Bydibaai | LekkeSlaap
+31
+31

Oribaai Oppibaai Bydibaai

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 370 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassiestraat 184 , Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Oribaai Oppibaai Bydibaai is in die kusdorpie, Buffelsbaai. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, naamlik Oribaai, Oppibaai en Bydibaai.

Elke eenheid het ‘n oopplan-leefarea en ‘n kombuis wat toegerus is met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en skottelgoedwasser. Elke sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n TV met ‘n USB-koppelpunt en Open View HD-kanale, asook 'n ekstra kabel vir DStv. Gaste moet asb net hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Elke eenheid lei na ‘n balkon of stoep met ‘n lieflike see-uitsig.

Daar is ‘n gemeenskaplike waskamer met ‘n wasmasjien, strykyster, strykplank en ‘n stort met warm water. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die perseel is net 100 m vanaf Buffelsbaai se strand en 20 km vanaf Knysna.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Oribaai Oppibaai Bydibaai
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Dassiestraat 184 , Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oribaai Oppibaai Bydibaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 370
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 370
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 370
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassiestraat 184 , Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt06c3svKggdBczDlHSUQTVcjbSDvv4jk3W9NhRj35dEzelemHb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 370  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 184 Dassie Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.087376429424 22.973994836198
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za