Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oribaai Oppibaai Bydibaai

Bydibaai
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Bydibaai beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede kamer het 1 stapelbed en 1 enkelbed en die derde kamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het ‘n stort en bad en wasbak. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n LED TV. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Die leefarea lei na ‘n balkon met ‘n see-uitsig. Daar is ‘n waskamer buite met ‘n wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne word voorsien.
Geen handdoeke word voorsien nie, so gaste moet hulle
eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oribaai
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
Beskrywing

Oribaai beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n see-uitsig. Die tweede kamer het ‘n Dubbelbed met stapelbed bo. Die hoofslaapkamer se badkamer het ‘n bad en stort. Slaapkamer 2 se badkamer het 'n stort. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n slim-TV. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Die leefarea lei na ‘n balkon met ‘n see-uitsig. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne word voorsien.
Geen handdoeke word voorsien nie, so gaste moet hulle
eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oppibaai
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
Beskrywing

Oppibaai beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het ‘n dubbelbed, die tweede kamer het ‘n dubbelbed met enkelstapelbed en die derde kamer het 'n stapelbed. Die badkamer het ‘n stort en bad. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n LED TV. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Die leefarea lei na ‘n balkon met ‘n see-uitsig. Daar is ‘n waskamer buite met ‘n wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne word voorsien.
Geen handdoeke word voorsien nie, so gaste moet hulle
eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 7)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassiestraat 184, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt06c3svKggdBczDlHSUQTVcjbSDvv4jk3W9NhRj35dEzelemHb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7) 34 5 1 5 184 Dassie Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087376429424 22.973994836198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem