LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oribaai Oppibaai Bydibaai | LekkeSlaap
+31

Oribaai Oppibaai Bydibaai

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Oribaai Oppibaai Bydibaai
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wynand C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic view fom Oribaai unit over beautiful beach and awesome bay!

Will absolutely stay there again at the same unit. Unfortunately there are some items that need attention. No towels were available. Flying to our destination makes it difficult to make provision for extra unforeseen items on arrival, especially after hours. Bedding was not clean. In spare room beach sand still on blankets. Half toilet roll for two toilets available. Overall, we are impressed with friendliness of agent, the breathtaking view and the friendliness of visitors!

Chantal A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal A
Saam met vriende

Dit was wonderlik.

Onbeskryflik. Ons het die uitsig so geniet, asook die stap op die strand. Die wegbreek was goed.

Mary-ann T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann T

Opwindende naweek.

Het 'n lekker naweek gehad. Geriewe is skoon. Pragtige see-uitsig en sonsopkomste.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Exciting weekend.

Had an awesome weekend. Facilities clean. Beautiful sea view and sunrises.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Melanie O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie O
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik.

Netjies, skoon, gemaklik, gerieflik. Sekuriteit was aanhoudend op patrollie die hele baai vol, so ons het geweet ons is veilig. Kort stappie letterlik 2 stelle trappe af) dan was ons op die lieflikste strand. Ons kon heerlik ontspan. Watter heerlike wegbreek naweek. Baie dankie.

Fanie M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M
Saam met vriende

Baie geniet, dankie.

Sal weer van julle dienste gebruik maak, dankie.

Vanaf R1 370
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 370
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 370
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassiestraat 184, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt06c3svKggdBczDlHSUQTVcjbSDvv4jk3W9NhRj35dEzelemHb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 370  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 184 Dassie Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.087376429424 22.973994836198
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!