+17

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronell K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lovely little house on a farm. Great views over the dam, fields, and vineyard. Clever indoor/outdoor braai setup. Nice and clean. Comfy beds with great bedding. Everything one needs! The photos don't quite do it justice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Rustig, salig, ontspanne en prentjie mooi. Absoluut perfek, elke oomblik ten volle geniet. Perfek vir 'n wegbreek van die stad geraas en om net heeldag pret te hê, of dit nou in die dam is of in die splash pool. Eienaars is vriendelik en behulpsaam, baie dankie weereens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romney M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ongeëvenaard, asemrowend, fantasties. Het 'n absolute aangename tyd gehad. Die gasvryheid van Liezl laat mens sommer tuis voel. Ideale plek vir ontspan met 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Dis was lekker oppi dam. Die uitsig op die dam en omliggende lande is asemrowend; dis presies wat ek gesoek het. Die huise het alles gehad wat ons benodig het. Die messe was lekker skerp, braaiplek baie groot, waterdruk uitstekend en beddens baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

N7, De Brug Farm 156 Portion 1, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4d1f8bc21f8846af87247f1249c3b024763d1fc8f6f84fe3a1498698b5d7729b640d740a17be138a4fdad97613b57892885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 N7 De Brug Farm 156 Portion 1 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.994562537575 18.768319583385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang