Paternoster Akkommodasie by Oppidraai A | LekkeSlaap
+14

Oppidraai A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 1, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oppidraai A is 'n smaakvol versierde selfsorg-eenheid in 'n strandhuis in Bekbaai in Paternoster, sowat 60 m van die strand af. Let daarop dat dit 'n openbare strand is wat taamlik besig kan raak gedurende vakansie.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die een kamer is op die boonste verdieping en die ander 2 is onder. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort en aparte toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n elektriese stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het 'n hout-etenstafel met sitplek vir 8 mense. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Oppidraai A het 'n stoep met braaigeriewe en gedeeltelike uitsigte. Daar is parkeerplek op die perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppidraai A sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Sonkwasstraat 1, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 1, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwY2M3ZWQwLThmNjgtNDA4MC05YTRmLTAwZDUzZGM5N2RkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 1 Sonkwas Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.8091 17.884763
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za