Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppie-Strand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 30, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Oppie-Strand bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike duplekshuis, reg op die strand in Stilbaai-Wes. Gaste kan by die voordeur op die sand uitstap, en 'n uitstekende uitsig oor die see en strand vanuit hierdie smaakvol gemeubileerde vierslaapkamerhuis geniet.

Die dupleks beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en stapeldeure wat na 'n balkon met 'n panoramiese uitsig oor die see en die hawe lei. Die tweede slaapkamer is ook op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Die boonste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die derde en vierde slaapkamer is op die onderste verdieping, een met 2 enkelbeddens en die ander een met 'n driekwartbed. Albei slaapkamers het skuifdeure wat na die grasperk lei. Die badkamer op die onderste verdieping het 'n stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet onder.

Die eenheid het 'n oopplan-sitarea met 'n kombuisie en stapeldeure wat na die strand lei. Die kombuisie is met 'n yskas, skottelgoedwasser en Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook 'n hoofkombuis met 'n Smeg-oond, -stoof, mikrogolfoond en wasmasjien.

Ander kenmerke sluit 'n grasperk met draagbare braaigeriewe, 'n buitetafel en stoele, 'n buitestort met warm water en 'n see-uitsig, en WiFi in.

Asem die vars seelug in en bring gehaltetyd saam met familie en vriende in dié strandhuis deur - dis die ideale wegbreek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap. Die skoon sandstrande en blou seewater maak Stilbaai ideaal vir watersport.

Stilbaai se hawe is af in die straat geleë en bied 'n hawe-restaurant. Branderplankryplekke reg voor die huis, soos Morris Point en Jongensfontein is veral gewild. Aktiwiteite sluit diepseehengel, visvang van die rotse af, 'n besoek aan die 2 natuurreservate in die omgewing vir staproetes langs die kus, en snorkel in die helder poele in.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppie-Strand sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Oppie-Strand
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Ligging

  • Waterkantstraat 30, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppie-Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 30, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdacd87c7a51e280bafb3de6b82fc8951f2c10a010d46f84689fb175d043709907fa208a675d0090d149c234e6d9ae2c52d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 30 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.381664375359 21.422311834921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem