Oppie Vallei
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Graham-laan 27, Glenhurd, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R490 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oppie Vallei is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Port Elizabeth.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, TV en 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eenplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus.
Die woonstel word 3 keer 'n week skoongemaak en ekstra skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Wasgoeddiens en 'n pendeldiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Oppie Vallei is langs die Baakensrivier geleë en is net 2 km vanaf die Greenacres Winkelsentrum en Greenacres Hospitaal, 4 km vanaf St Georges Hospitaal, 5 km vanaf die Walmer Park Winkelsentrum en 8 km vanaf die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Oppie Vallei sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Peter Graham-laan 27, Glenhurd, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Oppie Vallei het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glenhurd Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Graham-laan 27, Glenhurd, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom