LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Selfsorg in Glenhurd

Oppie Vallei   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Peter Graham Avenue, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Oppie Vallei is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 2 mense in Gqeberha (Port Elizabeth).

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en het 'n privaat ingang. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed, TV en het 'n badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke voorsien.

Die klein kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n eenplaatstoof, 'n lugbraaier, asook eetgerei en breekware.

Die woonstel word twee keer per week skoongemaak en ekstra skoonmaak kan teen 'n ekstra koste gereël word. 'n Wasgoeddiens, sowel as 'n pendeldiens, is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Oppie Vallei is langs die Baakensrivier geleë, en is net 2 km vanaf die Greenacres Winkelsentrum en Netcare Greenacres Hospitaal, 4 km vanaf St Georges Hospitaal, 5 km vanaf Walmer Park Winkelsentrum, en 8 km vanaf die strand.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 27 Peter Graham Avenue, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oppie Vallei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Peter Graham Avenue, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc79818d25a0a49b36036880cd3f50f51b215ee46d0db2435602497c1897cddc81e774d7b5a6aced5af4958b8df554fdd86a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 27 Peter Graham Avenue Glenhurd 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.96149 25.5695799