Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppieknoppie

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anglers-pad 2465, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 R1 688 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Oppieknoppie is 'n bekoorlike huis net 500 m vanaf Bettysbaai se hoofstrand. Dit is die ideale plek vir 'n somerwegbreek by die see.

Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers waarvan een 'n bad en stort het en die ander slegs 'n stort het. Gaste moet hul eie linne, handdoeke en vadoeke saambring. Slegs basiese linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n eetarea, 'n sitarea met 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is. Daar is 'n stoep met 'n see-uitsig. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Die huis is stapafstand vanaf die hoofstrand, Bass-meer, restaurante en winkels. Dit is ook naby die pikkewynkolonie in Stony Point-natuurreservaat en die Harold Porter Botaniese Tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppieknoppie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Oppieknoppie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heide Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Anglers-pad 2465, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppieknoppie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
R2 250 R1 688
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 250
R2 250 R1 688
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anglers-pad 2465, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe45513db35f98d7862aae274bf5acea7dc9ad430d9ec78b4f33adf16d2ccea2724da2411add67e79645dc03152e50aa34052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 688 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 2465 Anglers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3572044 18.9043078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem