LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppieplaas | LekkeSlaap
+14

Oppieplaas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Oppieplaas
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Beyers L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was baie lekker rustig.

Erika M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het meer verwag.

Andre en Louis was baie vriendelik toe ons uiteindelik in die huisie kon kom. Alles was gesluit en ons het gesukkel om hulle in die hande te kry. Die huisie was goed toegerus en heel netjies. Daar is 'n gasgeiser, maar die werk nie behoorlik, so ons het koud gestort.

Chris F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek op 'n plaas, tog naby die dorp.

Perfekte plek vir fotograwe, sterrekykers asook vir bergfiets ryers. Sien uit na ons volgende kuier hier.

Werner V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Gesin met klein kinders

Wonderlike, rustige huisie met die beste uitsig moontlik.

Sal definitief voorstel as jy ‘n bietjie uit die dorp wil bly met ‘n wonderlike uitsig op die Swartberg. So stil dat jy die berg hoor fluit as die wind waai.

Christie M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat ‘n pragtige plek. Ons sal Oppiplaas ter enige tyd aanbeveel vir die reisiger wat veral vrede, rustigheid en kalmte weg van die stads gewoel wil ervaar.

Adelle B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle B
Gesin met tieners

Mal oor Oppiplaas.

Oppiplaas is 'n lieflike plekkie. Gaan beslis op 'n gereelde basis soontoe.

Orpa H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Orpa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Ons was net ongelukkig oor die water, warm water is net te koud en baie flou. Soveel so dat ons nie die volgende oggend gestort het nie, want 'n mens kry kouer as jy stort, as jy nie stort nie. Verder was die plekkie baie skoon en netjies.

Susan N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelik, mooi natuur uitsig, skoon en netjies, rustig, beveel dit aan. Gasvry, beleef die Karoo ten volle.

Niel M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was wonderlik. Die huisie is baie goed ingerig en mens kan sien dat iemand groot sorg aangegaan het om alles perfek te maak. Dit is salig op die stoep met 'n vuurtjie aan die gang en 'n glas wyn in die hand. Sal beslis weer kom kuier. Andre en sy vrou is baie vriendelik en gasvry.

Karen G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om net weer mens te word!

Ons het die naweek Oppieplaas vreeslik geniet. Andre was so vriendelik en gasvry, het ons sommer dadelik soos familie laat voel. Die huisie is pragtig opgeknap, netjiese afwerking en daar is alles wat jy nodig het. Die Jacuzzi buite was 'n fantastiese verligting teen die warm Karoo-son. Die stilte gee mens kans om weer mens te word. Lekker naby geleë aan Prince Albert en die omliggende wynplase. Lekker uitstappie ook na "O for Olive", met 'n toer, olyfproe en middagete daar. Andre het gereeld seker gemaak alles is reg en dat ons nie probleme het nie. Dit is beslis waarde vir geld!

Barbara B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie stille paradys.

Wat 'n heerlike plekkie om te bly. Ons het daar vir 3 aande gebly en sal beslis weer teruggaan. André en Louise het ons hartlik verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Vir ons is hulle nou Oom André en Tannie Louise. Die huisie self is afgesonder en privaat. Dit was skoon en netjies en daar was nie 'n tekort aan enigiets nie. Die kombuisie is goed ingerig, bed gemaklik en die sitkamertjie heel snoesig. Dit het regtig gevoel soos 'n "home away from home". Dis nie 'n luukse boutique nie, maar dis ook nie wat ons gesoek het nie. Ons gaan beslis teruggaan gedurende die winter om 'n wyntjie voor die kaggel te geniet. (Gaan maak 'n draai by die Prins Albert mark op 'n Saterdag en koop van hulle tuisgemaakte produkte - heerlik en uniek!)

Des D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Des D
Saam met vriende

Akkommodasie netjies. Werf slordig. Mense baie vriendelik.

Ons was drie middeljarige mans op 'n gholftoer en het dit duidelik in ons navraag gesê. Tot ons verbasing vind ons een dubbel- en een enkelbed. Gelukkig kon die vriendelike bestuur nog 'n bed inbring.

Michonne E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michonne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig. Het dit baie geniet.

Sien sterre.

Michiel B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Die huisie is gerieflik en kyk uit op die berg. André en Louise het ons gasvry ontvang. Net die plek as jy wil wegbreek van die stad en sy lawaai.

Girtie S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Girtie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oppieplaas is 'n besonderde plekkie en die "Gouwsies" is ongelooflik gasvry en vriendelik. Jy voel sommer welkom asof jy familie is. Die eenheid is skoon, gerieflik, rustig en privaat. 'n Kein stukkie 'hemel' in die Karoo.

Sien julle weer volgende jaar.

Tony J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek om te ontspan en die ongekunstelde skoonheid en rus van die Karoo te beleef.

As jy stiltetyd nodig het en die pragtige plattelandse hemele en golwende heuwels waardeer, sal Oppieplaas dít én meer vir jou bied.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A place to unwind and enjoy the rustic beauty and tranquility of the Karoo.

If you want to have some quite time and enjoy the Big Sky country nestled in amongst beautiful folding hills, then Oppieplaas will give you that and more.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lomon V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lomon V
Saam met vriende

Welgelegen.

Baie lekker gebly, sal vir seker weer oornag in somer om die Jacuzzi te kan uittoets!

Adri L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Enkelreisiger

Sielsverfrissend.

Baie lekker gebly, netjies ingerig. Naby teerpad en dorp met 'n totale plaas en Karoo-gevoel. Sielsverfrissend!

Debbie C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hosts, beautiful setting and a lovely cottage.

Beautiful scenery, peaceful silence, more stars than I have ever seen and a clean and tastefully decorated cottage with perfect attention to detail.

Vanaf R940
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R940
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R940
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgelegen Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhNTZmYTFhLThhYzEtNDU2OS05NGJmLTdkMGI3OWNkZGYxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R940  per nag (vir 3 persone) 19 5 1 5 Welgelegen Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.262123267447 22.102185487747
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!