Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppikoppie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 17, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Oppikoppie is 'n netjiese selfsorg-eenheid in Vanderkloof in die Noord-Kaap, ongeveer 1 km vanaf die Vanderkloofdam. Dié dorp is langs die Oranjerivier, 130 km stroomaf vanaf Gariepdam, naby die Rolfontein Natuurreservaat.

Die eenheid is geskik vir 3 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstofie, 'n oondjie, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n mooi berguitsig, asook 'n gedeeltelike damuitsig by die kombuisvenster uit. Die leefarea het 'n driekwartbed vir 'n derde gas, 'n etenstafel vir 4, gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Skuifdeure lei na 'n dek met 'n tafel en braaigeriewe. Skadu-parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppikoppie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Oppikoppie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 3

Ligging

  • Heidestraat 17, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oppikoppie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 17, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc74fd602b9d10b9df6078a53ef2265c34e9f3f5498097bef5c92424235d8868b9468ef44ad055f095b44ab9ce5192d2e40fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 14 5 1 5 17 Heide Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-21:00 10:00 -30.003412437897 24.737366913353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem