Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OppiPlasie Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: OppiPlaas Plaas U-draai, Plaas nommer KGF-C40, R511, Klipkop, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

OppiPlasie Guest House is 'n eko-vriendelike huis net buite Brits en is onafhanklik van die hoofkragnetwerk. Dié grasdakhuis is in die Bosveld en is in die somer omring deur welige groen natuur en in die winter deur die droë bosveld.

Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Gaste het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort en wasbak en daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis. Verder is daar 2 aparte TV-kamers en 'n tuin waar gaste kan ontspan.

Die gastehuis het 'n fliekkamer wat ook die tweede sitkamer en biblioteek is. Dié kamer het 'n goeie Sony-klankstelsel en fliek-aande kan soms hier gereël word. Daar is ook 'n pooltafel op die boonste verdieping en 'n klein kantoor wat vir vermaak of klein vergaderings gebruik kan word.

Verder is daar veilige parkeerplek, 'n braai-area, boma, WiFi en boswandelinge is beskikbaar op die perseel. Sonkrag en boorgatwater word gebruik by die instansie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • OppiPlaas Plaas U-draai, Plaas nommer KGF-C40, R511, Klipkop, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: OppiPlaas Plaas U-draai, Plaas nommer KGF-C40, R511, Klipkop, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadec7fca4fb83d42660d46e0a8190eecd2c4c6ba021f40dfd15c18872808da5e1b9393ec7d75ba86fa7bed05e657789bc049?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense OppiPlaas Farm U-Turn, Farm no KGF-C40 R511 Road, Klipkop 0250 Noordwes 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.4695611 27.6991876
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem