LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oppistoep | LekkeSlaap
+14

Oppistoep

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oppistoep is 'n selfsorghuis vir 8 in Vleesbaai tussen Mosselbaai en Stilbaai en is 50 m vanaf die hoogwatermerk.

Dié huis het 4 slaapkamers waarvan 2 'n uitsig oor die see het en deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.

Gaste kan etes by die etenstafel geniet of in die sitarea met 'n TV met DStv-kanale ontspan. Daar is 'n enkel-toesluitmotorhuis.

Vleesbaai het lieflike strande vir lang stappies, swem, visvang, roei, branderplankry, dolfyn- en walviskyk en sandduine vir 4x4-ry op die sandduine.

Slaapplek

’n Bespreking by Oppistoep sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller-laan 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3b94a55df66c88593a3d4f7fb1aa2e4752114d1759fa739bb130f98876c4e3b773423ff807d534a97a121be2266d7954d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 8) 34 Muller Avenue Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.28486486393 21.911284447221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!