Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppistoepie Guest House

Gastehuis
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed, stort en 'n wasbak en deel 'n toilet in die gang, oorkant die kamers, met Kamer 3. Elke kamer het 'n TV en deel DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Let asb. dat die kamer nie 'n en suite-toilet het nie, die toilet is oorkant die kamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Rates displayed are not self catering Does not include breakfast

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3 - Aparte Toilet
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbel- en 'n driekwartbed, asook 'n stort en wasbak. Verder deel dit 'n toilet in die gang, oorkant die kamers, met Kamer 2. Elke kamer het 'n TV en deel DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Rates displayed are not self catering Does not include breakfast

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte- en 'n driekwartbed, asook 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n TV en deel DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Rates displayed are not self catering Does not include breakfast

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n driekwartbed wat ook as 'n bank gebruik kan word. Elke kamer het 'n TV en deel DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n tafel en stoele, asook 'n skuifdeur wat na die plonspoel- en pool-tafel toe lei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Rates displayed are not self catering Does not include breakfast

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kothuis het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n driekwartbed. Daar is 'n volledige skakel-badkamer met kaste. Die eenheid het 'n oopplan-sitkamer en -eetarea met 'n enkelbed/bank, 2 armstoele, 'n TV met gedeelde DStv, 4 houtstoele en 'n houttafel. Die kombuisie volledig toegerus met 2 rottangstoele, 'n MED-dubbeldeuryskas, vrieskas, gasstoof, mikrogolf en alles wat vir selfsorgverblyf benodig word. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en linne of klerekas. Al twee kamers lei na die badkamer. Daar is 'n privaat braai-area/tuin met 'n ronde tafel, stoele, 'n rooster en hout. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis. Includes: Cleaning daily / fresh towels Does not include breakfast

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNmE4ZjJjLTQ1ZWMtNGYyNS05ZjJlLWZjOWYxNDNhMWVhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 45 5 1 4 17 Plein Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.232375 19.428382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem