Opstal Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Opstal Gasteplaas is aan die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville geleë.

Die gasteplaas het 17 stylvolle kamers waarvan 6 gesinskamers is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n tafel met 2 stoele, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike tuin met braaigeriewe gebruik te maak. Daar is veilige parkeerplek en 24 uur-toegang.

Opstal Gasteplaas is stapafstand vanaf Gimmies Sportgronde en 1 km vanaf die NWU-kampus.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Opstal Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R405 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za