Opuwo Country Lodge
- Slaapplek vir 146 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Opuwo Hilltop, Opuwo, Kunene Sien kaart
Beskrywing
Opuwo Country Lodge is in die Kunene-streek op 'n heuwel en dit front noordwes wat beteken dat daar 'n pragtige uitsig oor 'n vallei is. Die verblyf spog met 'n manjifieke sonsondergang en 360°-uitsigte.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamers, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, linne en handdoeke. Kampeerplekke met ablusiegeriewe is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met dekstoele en sambrele, 'n kroeg, restaurant, kuriowinkel en 'n privaat sitkamer langs 'n wynkelder. Die lodge is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en bied gerieflike verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Lientjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Opuwo Hilltop, Opuwo, Kunene
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Opuwo Hilltop, Opuwo, Kunene
Sien kaart- Slaapplek vir 146 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang