LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by OR Tambo Guest House | LekkeSlaap
+53

OR Tambo Guest House

78 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir OR Tambo Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dries K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek as jy vroeg by O.R. Tambo Lughawe moet wees.

Pragtige kamer, heerlike ontbyt. Rustige omgewing.

Jacques G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Goeie ontvangs en die personeel is baie hulpvaardig..

Netjies en die ontbyt was lekker. Heerlike stoep waar daar lekker saam gekuier kon word. Goeie oornag ligging vir lughawe gebruik.

Sharon K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K
Gesin met tieners

Uitstekend!

Kan nie wag vir volgende trip nie. Uitstekende, oulike mense en diens puik. Nader aan jou eie huis gaan jy nie kry nie! Ontbyt was heerlik. Dankie julle.

Elda B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Mense gaan uit hul pad om dit vir jou lekker te maak, laat voel mens dadelik welkom. Heerlikste ontbyt.

Hanli D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D
Gesin met tieners

Net wat jy nodig het vir 'n goeie nagrus.

Ons is van die platteland en vind Johannesburg se verkeer uiters stresvol en ook die besige winkel sentrums. OR Tambo Guest House, gee die gevoel van veiligheid, rustigheid en bietjie uit die gejaagtheid.

Ana P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P

Rustig en netjies.

Het net vir die aand daaroor geslaap, maar dit was was rustig, stil en mooi netjies en skoon.

Elies O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elies O
Gesin met klein kinders

Voel tuis.

Baie lekker kos, absoluut die vriendelikste mense wat daar werk!

Gerhard M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die personeel was vriendelik en alles was netjies en skoon. Het 'n baie rustige tyd gehad en die kos was wonderlik.

Jacques J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke vriendelik en hulpvaardig.

Hulle help graag en is vriendelik en netjies ons sal beslis baie in die toekoms van hulle gebruik maak. Hulle kan dalk belê in Aircons later maar is nie 'n probleem gewees en wat lekke is hulle doen baie ekstra om hulle gates te help veral met die shuttle ens.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Aircons is ons droom.

OR Tambo Guest House
Renet M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renet M
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Dankie, lekker gerieflik gebly. Skoon en netjiese kamer met alles wat nodig is.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Seenwense.

OR Tambo Guest House
Ansie W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens en voorkoms en netheid onverbeterlik.

Baie goeie ervaring gehad. Kamer en diens met ontvangs was puik. Veilig ook vir voertuig. Heerlike ontbyt met van alles en nog wat. Naby lughawe. Ons moes laat daarvandaan kom en het die plek maklik gekry met GPS. Baie dankie!

OR Tambo Guest House's terugvoer

Hello Ansie,
Baie dankie vir die opbouende woorde. Dit beteken baie vir ons.

OR Tambo Guest House
Chris B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, kos uitstekend, personeel baie vriendelik en behulpsaam, perseel en wooneenhede baie netjies.

Sal vir seker weer by julle oornag, prys baie billik en diens absoluut puik. Julle is vir seker aangename mense, huislike atmosfeer.

Vicki D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki D
Gesin met klein kinders

Heerlik, gemaklik, veilig en vriendelik.

Kamer was lekker ruim vir ons gesin. Luuks en stylvol. Lekker ontbyt. Het ons behoeftes akkommodeer buite die norm. Veilige parkering. Mooi en stil omgewing. Netjies en skoon. Sal definitief weer daar bly.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die woorde. Geseënde kerfees vir julle. Blessings!

OR Tambo Guest House
Ria S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Enkelreisiger

Hulpvaardig, vriendelik, gasvry, mooi netjies skoon en puik, pendeldiens veilig en hulpvaardig.

Dit was heerlik om hier oor te bly al was dit net een nag. Die prys was billik, alles was skoon, die aflaai en kom haal by lughawe vir 'n ouer dame alleen vanaf lughawe vroegoggend en laatnag, was veiilg en aangenaam. Baie dankie, julle het dit goed gedoen. Ek beveel die verblyf aan.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die opbouende woorde.
Geseende dag verder
OT Span

OR Tambo Guest House
Johlene S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar bly. Skoon, netjies, heerlike ontbyt.

Baie mooi en netjiese skoon kamer en badkamer met komplimentêre klein botteltjies handeroom en sjampoe. Queen wat kamer skoonmaak was baie vriendelik. Heerlike smaaklike ontbyt met genoeg verskeidenheid in rustige atmosfeer. Lisa wat eiers/omelette maak is baie vriendelik (ook haar assistent) en groot aanwins vir OR Tambo. Hoop dat die bestuur hul werkers waardeer en goed vir hul sorg. Tuine en swembad is pragtig versorg. Die 2 dames by ontvangs was nie baie vriendelik nie (hulle kan baie leer by Lisa en Queen hoe dit behoort te wees).

Michelle E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies en naby die lughawe.

Dit is 'n lieflike plek! Ons het dit baie geniet. Die diens was goed, die kos was baie lekker en die kamers is baie netjies.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Hi Michelle,

Baie dankie vir jou mooi woorder en posetiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg

Groetnis,
OR Tambo Span

OR Tambo Guest House
Hermanus S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus S
Gesin met tieners

Goeie keuse naby O.R. Tambo.

Waarde vir geld en goed geleë by O.R. Tambo.

Lou W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon.

Sal vir seker weer daar gaan bly.

Reinier S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinier S
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

'n Lekker plek, naby aan die lughawe.

Renate S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Dit is die beste oornag verblyf in 13 jaar. Met goed toegeruste kamers, restaurant en vele meer. Ons getuig by al ons vriende en familie. Sal nooit weer 'n ander gastehuis in Johannesburg besoek nie. OR Tambo is tops.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Sjoe wat 'n kompliment. Dankie liewe Renate dit was sommer baie lekker om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike Groetnis

OR Tambo Guest House
Colette R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Tersia is ‘n vriendelike gasvrou en het ons dadelik laat tuis voel!

Crystal C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely treat.

What a lovely guesthouse, the rooms are great and well equipped. The complex is secure. The gardens, pool area and restaurant are all beautiful. The breakfast included is fantastic! The staff are helpful and friendly.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Thank you for staying with us, hope to see you again sometime.
Kind regards,
Michele (Reception)

OR Tambo Guest House
Wynand R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand R
Saam met vriende

Baie lekker verblyf gehad.

Gastehuis is goed toegerus wat waarde vir geld bied. Baie skoon en netjies met als wat nodig is.

Ian Craige Albert N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian Craige Albert N
Enkelreisiger

Netjiese kamers en vriendelike en vlugtige diens!

My ontvangs was met ope arms en die diens was uitstekend. Die kamers is netjies en die tuin asemrowend mooi.

Marlie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en het die verblyf geniet.

Sal definitief weer daar bespreek.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Beste Marlie,

Baie dankie, ons waardeer jou mooi resensie opreg. Dit maak ons dag!

Groete,
Marietjie

OR Tambo Guest House
Tienie H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie H

Baie netjiese gastehuis.

Kon sien hoekom die gastehuis goeie resensies van ander gaste gekry het. Goeie vriendelike diens, kos uit 'n boek uit. Sal weer daar oorbly.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie, Tienie, ons waardeer jou resensie vreeslik baie. Dit maak alles sommer die moeite werd.
Marietjie

OR Tambo Guest House
Peet S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens by 'n pragtige gastehuis.

Sien sterre.

Johan K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Besigheidsreis

Was baie lekker gewees baie vriendelike mense sal weer daar tuisgaan.

Baie lekker plekkie, sal weer kom kuier. Kos was baie lekker en baie om van te kies.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie Johan. Kom gerus weer.

OR Tambo Guest House
Elize O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Baie onprivaat in kamer 3. Gaste langsaan het die hele Sondagmiddag en -aand op die stoep buite ons venster gekuier. Ons het hul net voor 10 uur, op 'n Sondagaand, stilgemaak. As gevolg van die geraas moes ons, ons venster en deur toemaak. Dit was baie bedompig en benoud in die kamer aangesien daar geen waaier of lugverkoeling was nie.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Elize
Ek is so jammer dat jy nie jou kuier by ons geniet het nie. Ons was nie bewus dat ander gaste voor jul kamerdeur gekuier het nie. Ek sou graag wou help om dit vir julle gemakliker te maak. Ons het 'n waaier in elke kamer wat ons nooit uithaal nie en ek het gou gaan loer, die waaier is wel daar, dalk het jul hom net gemis. Ons sal graag wil opmaak indien julle belangstel om weer 'n draai te maak gee ons vir julle die stilste kamer in die huis met lekker koffie en koek.
Groetnis
Marietjie

OR Tambo Guest House
Sandra B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B
Saam met vriende

Vriendelik, hulpvaardig en bereid om 'n ekstra myl te loop om gaste te kan akkomodeer! Bekostigbaar en 'n gevoel van veiligheid.

"Phenomenal" en sal die gastehuis en bestuurspan vir enige iemand kan aanbeveel! Die kos is lekker en waarde vir geld en die bier en koeldrank is yskoud!

OR Tambo Guest House's terugvoer

Dankie Sandra ons waardeer elke opreg bedoelde en mooi resensie. Maak ons harte warm klop vir ons gaste.
Marietjie

OR Tambo Guest House
Cliff H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cliff H
Gesin met tieners

Netjies en skoon met baie vriendelike personeel.

Gastehuis in area wat onveilig voel veral in die aand, maar gastehuis is veilig agter voldoende hekke en heinings. Baie netjies en skoon. Handdoeke effe afgeleef, maar geen rook of muwwe reuke in die kamer. Ons het in die familie kamer geslaap ná ons terugkeer van 'n oorsese-reis. Die beddens is baie gemaklik. Badkamer is skoon en lekker ruim. Ontbyt is lekker met genoeg kos. Personeel is baie vriendelik. Die enigste aanbeveling sal wees dat naamborde vanaf die snelweg aangebring word om veral in die aand die gastehuis makliker te kry.

Deirdre L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre L
Saam met vriende

Pragtige en baie netjiese plek met vriendelike personeel.

'n Juweel, met netjiese, skoon kamers, 'n pragtige, goedversorgde tuin en swembad.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Dankie Deidre ons waardeer die mooi woorde. Kom gerus weer.

OR Tambo Guest House
Dominique W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique W
Enkelreisiger

Excellent place, very friendly and helpful staff.

A very convenient and comfortable stay. Would definitely stay over again.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Thank you so much Dominique we appreciate your kind words. Looking forward to your next visit.

OR Tambo Guest House
Denise C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C
Enkelreisiger

Verrassend goeie, persoonlike verblyf.

Ek het te alle tye gemoedsrus gehad dat ek veilig is. Die gastehuis is pragtig skoon met ruim kamers en 'n lieflike tuin. Baie dankie vir 'n heerlike ontbyt, voorberei deur die vriendelikste personeel ooit. Die eienaar Johan het my en my dogter lughawe toe en terug karwei en was baie behulpsaam. Ek het soos 'n kuiergas en nie soos 'n kliënt gevoel nie.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap Denise. Gaste soos julle maak dit absoluut die moiete werd. Hoop om julle gou weer te sien.
Groetnis

OR Tambo Guest House
Hennie N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Dit was waarlik waarde vir geld.

Ons het 'n genoeglike aand saam ABBA by Emperors gehad en 'n wonderlike rus by die gastehuis.

Anna-marie M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die plek is baie netjies, mooi en skoon. Hou van hoe die kamer se fasiliteite apart van mekaar is. Die personeel is baie vriendelik en ontbyt is heerlik. Sal dit definitief aanbeveel.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Anna-Marie.

Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word opreg waardeer. Ons sien dit as 'n aanmoeding wanneer ons gaste ons pogings waardeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer! Ons het baie gaste soos julle nodig.

Groete,
Marietjie Matthysen

OR Tambo Guest House
Belinda V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place with friendly staff.

The room was clean and the staff were friendly, the gardens are stunning and a beautiful place to relax in the evenings.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Belinda
Thank you so much for your good review it is highly appreciated and an encouragement to us all.

Kind Regards,
Marietjie Matthysen

OR Tambo Guest House
Corne S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang, kamer en geriewe was baie netjies. Defnitief waarde vir geld.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Corne,

Baie dankie vir die mooi resensensie, dit word opreg waardeer.
Groete,
Marietjie Matthysen

OR Tambo Guest House
Carel C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waardevol.

Waarde vir geld en ontbyt was heerlik!

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie Kallie, ons waardeer.

OR Tambo Guest House
Leon M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Enkelreisiger

Ek is heel tevrede. Ontbyt was wonderlik.

Die profielfoto is ietwat misleidend, maar ek sal weer daar tuisgaan. Personeel hulpvaardig en vriendelik. Ietwat afgesonder indien die omgewing vreemd is vir jou.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Leon,
Jammer oor indien die foto misleidend was vir jou, maar jou resensensie word waardeer.
Groete,
Marietjie Matthysen

OR Tambo Guest House
Louis F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en skoon.

Kan glad nie kla oor die ontvangs, verblyf en ontbyt nie.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie Louis.

OR Tambo Guest House
Linda-mari M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda-mari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Hulle diens is vriendelik en baie goed, van ontvangs tot by ontbyt. Pragtige kamers en veilige parkering. Ek het gekry presies waarvoor ek bespreek het. Baie dankie.

OR Tambo Guest House's terugvoer

LInda-mari,
Baie dankie vir jou pragtige resensensie, dit word opreg waardeer en is vir ons 'n aanmoeding.
Hoop ons sien jou weer.
Groete,
Marietjie Matthysen

OR Tambo Guest House
Ann V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V
Saam met vriende

Vriendelik, netjies, skoon.

Welkom laat voel. Vriendelik, behulpsaam, skoon en netjies, veilig.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Ann
Baie dankie dit is so inspirerend wanneer ons gaste ons aanmoedig met goeie resensensies.
Kom gerus weer.
Groete,
Marietjie Matthysen

OR Tambo Guest House
Charles K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles K
Enkelreisiger

Perfect location for O.R. Tambo International Airport.

The place is strategically located.

Zania V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lyk nie soos op die webblad nie.

Ons het lekker gebly, maar dit lyk ongelukkig nie so mooi soos op die webblad se foto's nie.

Cindy S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Saam met vriende

Was so vriendelik verwelkom en die staff is great!

Was 'n belewenis. Alles was skoon en baie lekker.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie Cindy. Hoop julle kom gou weer. Groetnis

OR Tambo Guest House
Louis T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis T
Saam met vriende

Very nice.

Very nice place to stay, would definitely recommend it.

Michelle P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Gesin met tieners

Really fantastic!

A very lovely place with friendly staff. Very neat and clean rooms with delicious breakfast and a variety of foods. Definitely worth it.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Thank you so much Michelle, we do what we do for people like you! Your kind review is much appreciated.
Kind Regards,
Marietjie Matthysen

OR Tambo Guest House
De Villiers A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Villiers A
Gesin met tieners

Stil, veilig, netjies en vriendelik.

OR Tambo Gastehuis is goed geleë tussen Pretoria en Johannesburg in 'n rustige omgewing. Ons was vriendelik ontvang deur die eienares. Die kamer was skoon en netjies, en die ontbyt was regtig baie lekker. Dankie Tirsa vir 'n lekker verblyf.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, dis altyd lekker om gelukkige gaste huis toe te stuur. Kom kuier gerus weer.

OR Tambo Guest House
Jacques B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis die gastehuis weer besoek.

Lekker geslaap, lekker geëet, lekker ontspan.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie Jacques, julle is altyd welkom. Kom gerus weer as julle hier in ons area is.

OR Tambo Guest House
Riana P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was 'n aangename verbly, kamer was skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Sal enige dag weer daar tuisgaan.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Dankie Riana vir die mooi resensie, kom kuier gerus gou weer, ons waardeer goeie kuiergaste.

OR Tambo Guest House
Jackie A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie A
Gesin met tieners

Friendly and clean.

I was pleasantly surprised by the guest house. Friendly and very clean room. Will definitely use the guest house again.

Nico B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid van self, voel of jy kilometers uit die stad was.

Kamers stylvol uiteengesit met alles wat nodig is. Ontbyt was perfek, met perfekte sagte eiers. Die enigste nadeel is dat daar nie lugreëling in die kamer was nie. Afgesien van die masjientjie wat die reuk uit 'n toilet trek se lawaai sal ons enige tyd weer terugkeer en sal ook ander aanbeveel om gebruik te maak van OR Thambo Guest House.

Sean T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and airport convenient.

The main advantage of this guest house is its location to the airport and it is very budget friendly. The rooms are basic but neat and clean. The service and reception are friendly and helpful. A good option for an over night stay before or after a flight.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Thanks Sean, we really appreciate your feedback.

OR Tambo Guest House
Stefni K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefni K
Saam met vriende

Baie lekker.

Vriendelik ontvang. Sal definitief weer boek by OR Tambo.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie Stefni. Enige tyd welkom

OR Tambo Guest House
Jenetta B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenetta B
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier.

Ons is baie vriendelik ontvang en die plek is baie netjies en skoon. Ons het niks kortgekom nie en die ontbyt was ook heerlik. Ek dink ons het waarde vir ons geld ontvang en ek slaap baie beslis weer hier oor wanneer ek Johannesburg besoek.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie Jenetta. Julle is altyd welkom

OR Tambo Guest House
Colette R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette R
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens.

Johan, Tirsa en Bennie het ons welkom laat voel vanaf die oomblik wat hulle ons opgelaai het by die lughawe. Sal definitief weer daar gaan bly!

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie Colette. Jys enige dag welkom

OR Tambo Guest House
Delete D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Hul ontbyt is ook ongelooflik lekker.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie Marieta.

OR Tambo Guest House
Cobus K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, net te kort.

Baie lekker gastehuis, netjies met baie vriendelike mense.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Dankie Cobus ons waardeer jou terugvoer opreg. Kom gerus weer

OR Tambo Guest House
Lindy D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en wonderlike diens en mense.

Ons het 'n onverwagse ontbytpakkie gekry om saam te vat lughawe toe. Die personeel is gasvry en vriendelik. Die kamer was pragtig met 'n groot stort. Die tuine is pragtig en die swembad skoon - iets wat baie skaars is by ander plekke.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie Belinda. Ons hoop julle kom kuier weer. Groetnis

OR Tambo Guest House
Abby L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abby L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Baie dankie vir die lekker verblyf en heerlike ontbyt.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie, waardeer ! :)

OR Tambo Guest House
Salome V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Salome V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Misverstand?

Ek het die adres, 177 Oostraat, ingevoer. Ongelukkig het ek nie gesien dit het die Benoni adres geneem nie, wat ongelukkig veroorsaak het dat ons by 'n melkfabriek opgeëindig het. Ons het die gastehuis se nommer opgespoor waarna ek hulle gebel het. Die dame wat opgetel het, was onsimpatiek en glad nie vriendelik nie. Sy het selfs die foon in my man se oor doodgedruk. Baie onaangename ervaring.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Beste Salome,

Ek is baie jammer dat u ‘n onaangename ervaring gehad het en vra om verskoning as ek enigsins onsimpatiek voorgekom het. Ek het probeer help om seker te maak dat julle wel die regte adres ingesit het (wat u man my verseker het hy het gedoen) en ‘n poging aangewend om vir julle 'n ander straat naam te gee naby aan die gastehuis. My verbasing was groot omdat ek kwalik geneem is oor iets wat nie my fout was nie het dalk as onvriendelik oorgekom maar ek was en is steeds regtig heeltemal uit die veld geslaan. Baie dankie vir die erkentenis dat die verkeerde adres wel ingetik was. Jammer weereens as ek verkeerd oorgekom het, dis regtig nie in my karakter om ongevoelig of onvriendelik te wees nie.

OR Tambo Guest House
Adele P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Sien sterre.

Basie O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Basie O
Besigheidsreis

Was baie goed ontvang, en hulpvaardig.

Ek sal net voorstel dat julle kyk na julle beddens/matrasse. Dis besig om klaar te raak. En in die toekoms om te kyk dat julle belê in lugversorgers. Waaiers raas baie deur nag.

Stéphane L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stéphane L
Besigheidsreis

Rustig en baie lekker.

Die plek is regtig mooi en skoon. Die mense wat daar werk, is baie vriendelik en ons was goed ontvang! Ontbyt was ook baie lekker. Parkering is net bietjie min.

Tebogo G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tebogo G
Saam met vriende

They just need to change those spring mattresses, so uncomfortable. Also, the name that appears on Google is Malandela Guest Manor, not OR Tambo Guest House. We struggled to find the place because of that.

It's just an okay guesthouse.

Alinda L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda L

Baie gerieflik.

Geen klagtes. 'n Heerlike ontbyt.

René Z - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René Z
Gesin met klein kinders

Was lekker en rustig.

Ons het lekker geslaap personeel was vriendelik en behulpsaam.

Vissie V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vissie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel baie hulpvaardig.

Het ons dadelik tuis laat voel. Die Gastehuis is baie netjies en die kamers ook. Alles wat jy benodig is daar. Sal weer daar tuisgaan.

Celeste V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Absolute waarde vir geld. Netjiese plekkie.

Elize O - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese gastehuis.

Sal beslis weer hier oorslaap. Baie veilig en netjiese, skoon gastehuis. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Carel B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en eerlikwaar waarde vir geld vir die "budget" kamer.

Tirsa is baie nice en het ons vinnig laat welkom voel. Ons het 'n goedkoop kamer gevat net vir 'n oorslaap na 'n vlug en dit was regtig baie netjies vir die prys wat ons betaal het en ontbyt was ingesluit.

Anna-marie M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie M
Gesin met klein kinders

Professioneel, gasvry, netjies, behulpsaam.

Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf by Malandela. Die hulp en ontvangs was gasvry. Het sommer dadelik tuis gevoel. Die kamers was netjies en die personeel baie behulpsaam. Ek sal beslis Malandela aanbeveel en sal ook weer daar tuisgaan.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Anna-Marie. Dit was lekker om julle te ontvang en julle is altyd welkom. Hoop julle kuier met jou broer en gesin was sommer baie geseend. Groetnis Tirsa

OR Tambo Guest House
Uthman M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Uthman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Crappy location, I paid for an apartment room they put me in a crappy inside room. I would not recommend this I would not book this place again. I had to share a towel with my wife. Not good at all.

Crappy location, I paid for an apartment room they put me in a crappy inside room. I would not recommend this I would not book this place again. I had to share a towel with my wife. Not good at all.

OR Tambo Guest House's terugvoer

Thank you for your reply. We appreciate your feedback and value your input and is saddened by your bad experience. I do, however, feel that your complaints are unfounded and unfair. You booked an Outside budget double room (that's the exact wording for this room). I'm not sure what an "apartment room" is and neither do we advertise or even have apartments available. Even though you booked a standard room, we gave you a Luxury room (at no extra charge) because we did not have a budget room with a double bed available as you requested. You are the first and only guest, thus far, that would refer to our Luxury rooms as crappy. The personnel specifically remember bringing towels to your room. I also remember you and your wife as being very rude when asking for directions on the phone and asked me to "stop asking questions" when I tried to establish where you are. I, again, am sorry for your bad experience and wish you all the best.

OR Tambo Guest House
Mary N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary N
Gesin met tieners

It was quiet and relaxing.

Very quiet, rooms spacious and well equipped, breakfast great, staff excellent. Pool and garden very clean. Good value for money.

Chloe B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en bitter netjies

Diens is baie vriendelik. Kamers is baie netjies. Definitief waarde vir geld.

Manas N - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manas N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

Had a great stay. The service was excellent. We arrived late and came in late a few nights, but they were very accommodating and understanding. Our requests were met with a smile. Loved our stay and will definitely go back.

Roenel V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roenel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huis-gevoel.

Baie vriedelik en behulpsaam.

was R790
Vanaf R711
per nag (vir 2 persone)
was R790
Vanaf R711
per nag (vir 2 persone)
was R790
Vanaf R711
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosweg 177, Pomona, Kemptonpark, 1631, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDAxNzRmLTlmMTMtNDViMy1hMzdiLTA1MWVjZGNjYTQ5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790, nou Vanaf R711  per nag (vir 2 persone) 78 5 1 5 177 East Road Pomona 1631 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.107158922101 28.285322338343
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!