Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstel op die onderste verdieping het 'n privaat tuin, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi.

Die kompleks is ommuur, en bied 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek. Die gimnasium, klubhuis, braai-area en swembad is beskikbaar vir gaste se gebruik teen geen ekstra koste. Die kompleks is naby die Oos-Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander geriewe en besienswaardighede in 'n radius van 10 km. Die kompleks is minder as 1 km vanaf die Birchwood Konferensiesentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Dave And Delene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 24

Jaar gelys 7

Ligging

  • Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Gaste dink OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqfh61NyHow7ZrCkw4BPeAt5HESFMHKd0L0Pjx0BJT0abePmtz3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175165506921 28.257355868717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem