Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 7

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Dave And Delene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 24

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir OR Tambo Self Catering Apartments Unit 7
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lourens R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens R
Saam met vriende

Vyfster!

Baie tevrede! Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Enkelreisiger

Baie gemaklik.

Ek het nie geweet die eenheid is binne die Willows-woonstelle nie so het op en af gery verby die Willows se hek. Die woonstel is baie gemaklik, skoon, veilig, netjies met al die benodighede. Dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette D
Saam met vriende

Ideale verblyf as jy naby die lughawe moet wees.

Alle informasie om by die verblyf te kom was goed op vooraand deurgegee. Die woonstel is goed geleë en is heel skoon en goed toegerus. Die veiligheidswag by die poort was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 7 se terugvoer

Hi Mariette,
Dankie dat u by ons kom bly het. Hoop om julle gou weer te sien.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 7
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIJioqiASs0czjTPAmqvx1FPa02oZ6FoBWy2k59PCtwmueVqKkk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.17509569953 28.257814526459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem