Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Blossom Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Orange Blossom Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hadley A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadley A
Saam met vriende

Exceptional convenience of location and value for money with the kindest of hosts.

Exceptional convenience of location and value for money with the kindest of hosts should you need somewhere comfortable to rest travelling through Caledon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orange Blossom Guest House se terugvoer

Thanks Hadley and crew.
It was great meeting you all.
Welcome back anytime.
Thanks
Laura

Orange Blossom Guest House
Carine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Saam met vriende

Die verblyf was heerlik, en die huis is pragtig.

Die verblyf was wonderlik. Laura is 'n pragtige mense. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Great service and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orange Blossom Guest House se terugvoer

Baie dankie.
It was a pleasure hosting you.
Hoop ons sien mekaar weer.

Groete,
Laura

Orange Blossom Guest House
Jane-lee F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane-lee F
Enkelreisiger

Uitstekend.

Ek het net een aand in die gastehuis geslaap maar dit was uitstekend. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orange Blossom Guest House se terugvoer

Hi Jane-lee, baie dankie.
Julle is welkom terug enige tyd.
Lekker dag verder.
Laura

Orange Blossom Guest House
Renée V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée V
Gesin met klein kinders

We were warmly welcomed by our lovely hosts and everything was done to make our stay comfortable and enjoyable.

Every effort was made to assist us with dining options and attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orange Blossom Guest House se terugvoer

Thank you Renee and family.
You are welcome back anytime.
Take care.
Laura and Mike

Orange Blossom Guest House
Glynn C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn C

Awesome.

Very friendly hosts and location is very central.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orange Blossom Guest House se terugvoer

Thank you.
You are welcome back anytime.

Orange Blossom Guest House
Pia V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcome host with utmost comfort and cleanliness.

Comfortable, tea, coffee and milk, and cleanliness to the maximum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avril O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location and lovely hospitable hosts.

Very homely and warm environment. We will recommend Orange Blossom to our friends and family and will also stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estheresia R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estheresia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en bekostigbare verblyf.

Laura het ons baie vriendelik ontvang. Die verblyf was fantasties en die kamer was gerieflik. Is binne loop afstand van winkels en restaurante. Sal definitief aanbeveel vir enigeen om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nina V
Saam met vriende

Die huis get ongelukkig baie min privaatheid.

Die huis is gerieflik geleë maar dit is nie privaat genoeg nie. Die eienaars woon in die huis, jykKan alles hoor wat hulle doen bo in die huis terwyl jy in jou kamer is. Dit voel nie soos 'n vakansie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orange Blossom Guest House se terugvoer

Thanks for the review, appreciate all comments and suggestions.
It does say that we live on-premises.
Most of the time we are out all day, there are some weekends we stay in and relax.
Take care.
Thanks

Orange Blossom Guest House
Michael K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang deur Laura, die Red Room was baie oulik en presies soos geadverteer. Ou huis wat baie kunstig ingerig is. Gemeenskaplike badkamer en kombuisgeriewe. Daar kan gerus meer foto's van al die kunstigheid in die huis op die website wees. Die oulikste, waarde-vir-geld-eetplek met die lekkerste kos, slegs 100 m ver. Sal beslis weer daar oorslaap en kan met grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orange Blossom Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit was wonderlik om hulle as gaste the het.
Warm en vriendelik gaste.
Welkom terug ennige tyd.

Orange Blossom Guest House
Adam K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam K
Gesin met klein kinders

Goeie diens.

Lauren was baie gaaf en het ekstra moeite gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orange Blossom Guest House se terugvoer

Dankie.
Al die beste.
Bly veilig.
Laura

Orange Blossom Guest House
Jasmine S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine S
Saam met vriende

More than expected.

Rich in history guest house. Warm hosts. Will definitely be back if we're in Caledon again. So worth it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Orange Blossom Guest House se terugvoer

Thanks Jasmine.
Welcome back any time.

Orange Blossom Guest House
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasie-weg 8, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e6324515ffc47f26c3ecc0f6e34199761434633a6aea431d2db99c489277c2012c181fef910405c54cc1cd145d55cdc3b07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 8 Stasie Way Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.234674179542 19.426623093254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem