Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Grove

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R200 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

Prys sluit in
Mosesberg Kothuis
Selfsorg



Longlands Kothuis
Selfsorg



Wouterspan Lodge
Selfsorg



Delportshoop Kothuis
Selfsorg



FineView Kothuis
Selfsorg



Buffelsbank Kothuis
Selfsorg



Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking. Die grondpad is slegs vir 1 km en is geskik vir alle voertuie.
Ontbyt- en versnaperinge-spyskaart is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Fietse vir volwassenes is teen 'n addisionele koste te huur en voetslaanroetes en natuurritte kan op versoek op die plaas gereël word teen addisionele koste.
Skoonheidsbehandelings moet ook vroegtydig bespreek word.
Daar is 'n verpligte houtfooi betaalbaar met die balansbetaling van jou bespreking. Ons verskaf wel 2 kratte hout en vuuraanstekers in al ons kothuise met aankoms. Bykomende hout en vuuraanstekers is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 024
R2 024 R1 619
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 024
R2 024 R1 619
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 024
R2 024 R1 619
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Grove Plaas, Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ba8afd612a71fdf913d8dfb230f203730f69bc7ef2ddf2a3aed483da91c479a310adbc0b3c793dbebee34f13cc28aa60144?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 024 nouVanaf R1 619 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 Orange Grove Farm Noree 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.742502267142 19.788999386543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem