Upper Old Place Akkommodasie by Orange Inn Knysna | LekkeSlaap
+34

Orange Inn Knysna

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Orange Inn Knysna
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hennie B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in 'n rustige omgewing.

Netjiese en skoon verblyf met uiters vriendelike en hulpvaardige personeel. Ons het 2 nagte oorgebly. Ons was 2 pensionaris pare. Ek en my vrou het op 'n sleeper couch geslaap. Toe die gasvrou hoor dit is ons 45ste huweliksherdenking het sy vir ons vir die tweede aand een van hulle luukse kamers beskikbaar gestel teen geen ekstra koste. Dit was 'n ongelooflike gebaar wat ons baie waardeer het. Dit is kliëntediens op sy uiterste beste! Wanneer ons weer Knysna besoek sal Orange Inn ons voorkeur bestemming wees.

Martin C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Enkelreisiger

100%

Perfek skoon en goeie personeel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

100%

Perfect clean and well staffed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Orange Inn Knysna's terugvoer

Hi Martin,
Thank you for your kind words. It's appreciated.
The Orange Inn team.

Orange Inn Knysna
Angie M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angie M
Gesin met klein kinders

Amazing place with a view of the Theses Island. Great host and great breakfast.

The room was great, the breakfast in the morning was always on point. Travelling with a toddler and getting a place that accommodates us was awesome. We loved the view and how close it is to most attractions.

Orange Inn Knysna's terugvoer

Dear Angie,

Thank you so much for taking the time to write a review about your stay with us.
Hope you enjoyed the rest of your holiday and went home refreshed.

Kind regards
Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Pieter W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het alles, behalwe 'n uitsig.

Ons was goed ontvang en het 'n uitstekende kamer en sitarea / kombuis vir onsself gehad. Uitstekende ontbyt.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It has everything, except the view.

We were well received and had an excellent room and a sitting room / kitchen all to ourselves. Breakfast was excellent.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andre M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, lieflike mense en lieflike diens!

Absoluut heerlike verblyf. Uitstekende diens en sommer bobaas-ontbyt ook!

Orange Inn Knysna's terugvoer

Baie dankie Andre,
Dit is lekker om te hoor dat julle dit by ons geniet het en veral lekker geeet het !!!

Vriendelike Groete
Orange Inn Span

Orange Inn Knysna
Slinger E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Slinger E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie lekker, vriendelike diens, veilige parkering. Het gehou van die vertroue wat in die gaste gestel word om, indien jy 'n bottel wyn, koeldrank of water ekstra wil koop, dit net op te skryf en later te betaal. Regtig awesome! Ek kan die plek regtig aanbeveel.

Orange Inn Knysna's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering! Ons wardeer dat julle die tydtjie geneem het om ons te laat hoe die ondervinding was by Orange Inn Melkbosstrand.
Orange Inn-Groete

Orange Inn Knysna
Yoland N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoland N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exquisite, clean and good value for money.

What a stunning place! I simply have nothing but praise for Orange Inn. The place is exquisite, clean and well maintained. Having such a hearty breakfast in beautiful surroundings is just perfect! Wow!

Orange Inn Knysna's terugvoer

Hello Yoland,
Thank you very much for your compliments. It seems you really enjoyed the Orange Inn experience.
The Orange Inn Team

Orange Inn Knysna
Christo V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie mooi binne en buite en ontbyt was baie lekker.

Orange Inn Knysna's terugvoer

Baie dankie Christo, ons waardeer die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n sulke goeie terugvoer te gee.

Die dames en ek is in ons noppies dat jy van ons ontbyt gehou het!

Vriendelike groete
Charlotte en die span

Orange Inn Knysna
Liesl W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl W
Gesin met klein kinders

So netjies en gemaklik, baie goeie waarde vir geld. Die ontbyt is fantasties!

Ons was so vriendelik ontvang en alles was so mooi aan ons verduidelik. Alles is netjies en skoon en baie gemaklik, baie dankie. Die ontbyt was so lekker en mooi voorgesit.

Marisa B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en goed toegerus - 10 uit 10.

Baie vriendelik ontvang. Kombuis is goed toegerus. Alles was baie mooi en skoon. Hoogs aanbeveel.

Igmare F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igmare F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf in Knysna.

Orange Inn is uitstekend. Die verwelkoming, gasvryheid, netheid en diens is van uitstaande gehalte.

Roelof M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M
Gesin met tieners

Baie aangenaam en gerieflik.

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Goeie diens en beslis waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Orange Inn Knysna's terugvoer

Goeiedag Roelof,

Dankie vir jou resensie waardeer dit.

Die Orange Inn bestuur.

Orange Inn Knysna
Erika A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika A
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Fantastiese en vriendelike diens en baie ekstra moeite. Ek het my verblyf aangenaam en gerieflik ervaar en die kamers is baie goed ingerig. Ek sal Orange Inn Knysna hoogs aanbeveel!

Cambert O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cambert O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was als uitstekend gewees.

Ons het ons verblyf en als daar baie geniet, die eienaar was baie behulpsaam met plekke wat ons kon besoek.

was R1 040
Vanaf R624
per nag (vir 2 persone)
was R1 040
Vanaf R624
per nag (vir 2 persone)
was R1 040
Vanaf R624
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Old Toll Pad, , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmmPi5F3JSzV1mts6cSBKs3UxNykz7YcjAApH0WGnUNFOfZ055C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 040, nou Vanaf R624  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 25 Old Toll Road Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.038822423149 23.070540726185
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za