Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orangeview River Getaways

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Suffolk Plaas, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Orangeview River Getaways is op die oewer van die Oranjerivier net so 50 km van Hopetown af en bied 'n rustige wegbreekplek op 'n werkende plaas.

Gaste kan tussen die selfsorgkothuise met plek vir 2 tot 5 gaste, wat elk 'n uitsig oor die Oranjerivier bied, kies. Die kothuis het enkelbeddens of dubbelbeddens, asook en suite-badkamers met storte en toilette. Daar is 'n bababedjie op versoek.

Fish Eagle Kothuis het 'n privaat kombuis en braai-area, terwyl Hammerkop Nest en Chat's Rock 'n gemeenskaplike kombuis en braai deel. Elke kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Al die water op die perseel, ook dit wat uit die krane kom, is gefiltreerde rivierwater. Gaste is egter welkom om hul eie water saam te bring sou hulle wou.

Die plaas bied verskeie aktiwiteite soos hengel op 'n vang-en-vrylaatbasis, voëlkyk en voetslaan op die staproetes. Daar is 'n 25 km grondpad wat na die verblyf lei, voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word vereis om die kothuise te bereik.

Let dat die pad vanaf die N12 tot 45 minute kan neem, afhangende van die pad se toestand en reisspoed. Daarom word dit ongelukkig nie as 'n vinnige oornagstop tydens 'n lang reis aanbeveel nie. Indien jy egter tyd het om hier te spandeer en die skilderagtige roete te geniet, is dit 'n lieflike plek om te rus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Orangeview River Getaways
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 2

Ligging

  • Langs die N12, Suffolk Plaas, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Orangeview River Getaways het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Suffolk Plaas, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c0eb2142f03f585216c3f8083b8b456fdc424bdf291226789236bfcdbfcbabd6e3731638ce57ce313750b27e48d8ef2b7f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Off the N12 Suffolk Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.613731491282 24.246901273727
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem