LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oranje Guest Farm | LekkeSlaap
+46

Oranje Guest Farm

Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R970 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oranje Gastehuis is 'n werkende plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Dit is die ideale bestemming vir 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die Malutiberge aan die een kant en die Rooiberge aan die ander kant.

Elke selfsorgkamer het sy eie ingang, DStv, elektriese kombers, kluis, haardroër, verwarmer en kombuisie. Die stoep met sy panoramiese uitsig is ideaal vir braai en skemerkelkies.

Daar is ook 'n trou- en konferensiegeriewe wat tot 200 gaste kan akkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 120 resensies vir Oranje Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Oranje Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef1332f33d49b480e44bd3c2d1341753de2a86642578db44b2ec986d63f971c0e58a2af0227050aab23a0397b14e60662f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R970  per nag (vir 2 persone) 120 5 1 5 Oranje Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.650656021473 28.336164951324
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!