Oranjehof Studio C7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oranjehof Studio C7 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Tuine (Gardens). Dié kompleks bied lieflike uitsigte op Tafelberg en is gerieflik geleë naby verskeie besighede en vakansiegereiwe in Kaapstad se middestad.

Hierdie oopplan-woonstel is volledig ingerig. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Enkelslaapbank is beskikbaar vir 'n derde persoon. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis langsaan is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. 'n Strykyster en strykplank word gerieflikheidshalwe voorsien.

Gratis WiFi, lugversorging en 'n slim-TV met Netflix is beskikbaar. 'n Komplimentêre welkom-pakkie word met aankoms voorsien. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar in die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by Oranjehof Studio C7 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oranjehof Studio C7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za