Tuine Akkommodasie by Oranjehof Studio C7 | LekkeSlaap
+14

Oranjehof Studio C7

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Oranjehof Studio C7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cathleen H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik en bitter netjies.

Ons het verskriklik lekker gebly. Die plekkie is pragtig en baie goed toegerus. Ons wat nie gewoond is aan soveel verkeer nie, het dit ons 'n bietjie uit die slaap gehou. Veilige parkering was vir ons baie belangrik en dit was so. Net 'n ietsie wat ek nogals gemis het in ons blyplek was 'n spieël, hare droogmaak was nogals 'n missie. Baie geluk met so 'n ongelooflike nice plek!

Oranjehof Studio C7's terugvoer

Beste Cathleen
Baie dankie vir die die goeie resensie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop om julle gou weer te sien. Ek dink jy het die lang spieel in die binnekant van die kasdeur, waar die haardroeër is, miskien gemis.
Nogmaals, baie dankie vir jou idees en jou baie goeie resensie.
Vriendelike groete
Louis Franken

Oranjehof Studio C7
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheede-straat 64, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApxqY32XU76VsdFyiwER2PjaORny9IJZrZoOTpb15N5QlPDczGo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 2 Rheede Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.929258258648 18.41284800318
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za