LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oranjerus Resort | LekkeSlaap
+52

Oranjerus Resort

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 72 resensies vir Oranjerus Resort
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marthina J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina J

Fantastiese plekkie met baie vriendelike mense

Ons het die rustigheid terdee geniet.

Susan G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was amazing lekker.

Lieflike plek gesins vriendelik, en het n rustige atmosfeer.

Hannelie S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kos en gasvryheid. Lekker rustige wegbreek.

Ons het heerlik gekuier langs die rustige rivieroewer. Geriewe in die chalet was voldoende vir ons behoeftes.

Marietjie T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief kamp ons weer daar, 5-ster!

Skoonste ablusiegeriewe by ver! Ligging fantasties, resturant is puik, die beste karavaanpark!

Rianda C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well located.

Curtains need urgent attention. Hooks are missing and curtains are see-through. Aircon not operational.

Louis En Mettie P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis En Mettie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens.

Nadat gereël is vir ontbyttye moes ons die eerste oggend bel en die tweede oggend het ons gery sonder ontbyt. Het gevra vir ontbyt om 08:00 die tweede oggend en teen 08:30 was alles nog toe en geen personeel op terrein. Die verblyf was ook nie op standaard nie en ons versoek 'n gedeelte terugbetaling.

Abrie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Saam met vriende

In die omgewing is dit beslis 'n oasis.

Lieflike en rustige plek om te ontspan met die groen gras en koeltebome. Die uitsig op die rivier gee daardie ekstra kalm gevoel.

Eben B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Food great service excellent.

Paul V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n gemiddelde ondervinding.

Die verblyf was nie sleg nie. Die diens was nie die beste nie. Watter vakansie plek gee hulle personeel oor vakansietyd af. Die restaurant en die dek was nie beskikbaar van die 24ste tot die 26ste nie. Die swembad was nie skoon nie. Dit het al begin groen raak.

Rudi J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie dankie. Die verblyf was uit die boonste rakke. Komplimente aan die sjef. Die kos was uit 'n boek uit. Baie dankie.

Adri C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adri C
Saam met vriende

Geskikte oornag-verblyf.

Die ontvangs was nie baie vriendelik nie, niemand het ons na ons eenheid geneem nie, ons het net 'n algemene aanduiding gekry waar dit is. Die prys is wel nie so baie vir die huisie nie, maar ek voel dit is te veel teenoor ander verblyf met dieselfde tariewe waarvan ons gebruik gemaak het gedurende ons afgelope vakansie. Daar is net 2 stoele vir buite-kuier en ons was 4 persone. Dit is geskik vir 'n oornagverblyf, maar ek sal dit nie aanbeveel vir meer as dit nie. Die eenheid is dalk meer geskik vir 2 volwassenes en dalk een of 2 kinders, maar dit was baie klein vir 4 volwassenes.

Sarita E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornagverblyf.

Heerlik ontspan langs die rivier met mooi uitsig vanaf die dek. Kamer baie netjies en skoon.

Prof Boela S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Prof Boela S

Ontvangs was bietjie kil gewees.

Vir een nag se slaap is dit voldoende, maar nie vir langer nie.

Jaco M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Gesin met klein kinders

Goeie oornag verblyf voor en na 'n reis na die Kgalagadi, Namibië of Weskus.

Oranjerus was 'n baie goeie oornag verblyf op pad na die Kgalagadi en met ons terugkeer vanaf die Visrivier in Namibië. Dit was skoon, die mense baie vriendelik en behulpsaam en die restaurant 'n lekker verandering van elke aand se kosmaak. Probeer die Ibis Burger, jy sal nie spyt wees nie. Daar was ook geen probleme met die Lekkerrus bespreking en alles was bevestig voordat ons daar aangekom het.

Marisca J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J
Saam met vriende

Pragtig, rustig en waarde vir geld.

Baie dankie vir vriendelike diens en verwelkoming. Netjiese kamers met lugversorging. Ons het lekker warm geslaap en sal vir seker weer kom kuier.

Leonie K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie K

Baie rustig.

Gebruik gemaak van glamping en was perfek vir oornag. Kan self tent ook opslaan sou iemand wou. Restaurant se etes is vreeslik lekker.

Tom L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom L
Saam met vriende

Baie lekker gebly in stil en rustige omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Ek het al voorheen hier gebly daarom het ek weer teruggegaan. Ek voel dat die wooneenhede wat ons gehuur het, het bietjie onderhoud nodig. Van die blindings was stukkend, die voordeur moet jy oplig om oop te skuif. Die agterste veiligheidshek moet opgelig word om oop en toe te sluit en die slot is ook los. Die stort se water kom deur onder die toe glas aan die kant.

Sara V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi langs die rivier.

Rustige plek, mooi sonsondergang.

Coenie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie D
Saam met vriende

Baie baie lekker.

Baie rustige omgewing langs die Oranjerivier. Verblyf baie lekker. Die eenheid baie netjies en fasiliteite uitstekend. Heerlike swembad en restaurant. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Johan K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Gesin met tieners

Rustig op die walle van die Oranjerivier, met die gedruis van die rivier hoorbaar in die slaapkamer.

Rustig met ruim kamers. Omgewing baie mooi met die Oranjerivier skaars 50 m weg. Die geruis van die waters oor 'n groep klippe 'n entjie verder was net die regte "musiek'.

Martin O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin O
Gesin met klein kinders

Rustig, stil en rustig na 'n lang rit. Skoon en veilig.

Ons het in twee van die permanente tente gebly en hoewel dit basies was, was dit wonderlik. Het afgekoel in die nabygeleë swembad, en dan net ontspan. Ablusiegeriewe was skoon, en die hele kampterrein was rustig en stil. Groot pluspunt dat dagbesoekers nie toegelaat word nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful, quiet and relaxing after a long drive. Clean and safe.

We stayed in two of the permanent tents and although basic , it was great. Cooled off in the nearby pool, and then just relaxed. Ablution facilities were clean, and the whole campsite peaceful and quiet. Great plus for not allowing day visitors.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elmien B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien B
Gesin met klein kinders

Dit was regtig heerlik gewees.

Baie lekker gewees. Air-cons in die huisie. Televisie. Maar die lekkerste was die pragtige groen grasperke met die groot koelte bome. Ek en my kinders het heerlik onder die bome gelê en kuier en in die aande vleis gebraai. Die visvangplek is ook lekker. Daar was ander kampers. Almal was vriendelik sonder om lastig te wees. Lekker, want ek wou rus. Sal enige tyd teruggaan.

Wilna S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wilna S

Onplesierig.

Spykers in vloer wat jou steek as jy kaalvoet loop. Kokkerotte in die huis. Een bed se poot gebreek. Lugversorger slaan sommer vanself af in die bloedige hitte. Het nuwejaarsoggend vir 4ure voor toe hek gestaan, niemand het ons kode gegee nie. Her 'n dag vroeër uitgeklok.

Celest P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjiese oornagverblyf.

Die woon-eenheid is netjies toegerus met alles wat nodig is en alles was mooi skoon. Die uitsigte en omgewing is pragtig. Al die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons het die ontbyt wat ingesluit is baie geniet.

Luandre J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luandre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Die kamer waarin ons gebly het was baie netjies en die kos by die restaurant was heerlik.

Keith B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B

Fabulous.

This place amazed us with a beautiful bar area with exceptional views over the river flowing below.

Petrus S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Op reis gewees en net een nag oornag - heel aangenaam - eenheid kan net beter skoongemaak word - baie stowwerig gewees.

Lizette P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Saam met vriende

Rustigheid met waarde vir geld.

Ons het laat aangekom weens kar probleme en ten spyte daarvan is ons baie vriendelik ontvang. Die diens was puik. Ons het baie lekker in die log cabin gebly. Dit is netjies en goed toegerus. Sal die plek enige tyd kan aanbeveel.

Oranjerus Resort's terugvoer

Baie dankie vir die boodskap. Ons waardeer.
Groete,
Lourette

Oranjerus Resort
Gerda D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda D
Gesin met tieners

Fantastiese oornagplek.

Die Oranjerivier en die rustigheid daar is 'n lafenis na 'n lang reis.

Oranjerus Resort's terugvoer

Middag
Dankie dit is lekker om te hoor jul kon rustigheid geniet. Groete Lourette

Oranjerus Resort
Nick Y - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick Y
Besigheidsreis

Traditional old-style resort in magnificent setting on the banks of the Gariep.

Comfortable and functional chalets, yet sparsely decorated. Restaurant setting is unsurpassed and the food and service was good.

Riaan L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Saam met vriende

Lieflike plek, baie gawe mense, sal graag weer daar bly.

Sien sterre.

Oranjerus Resort's terugvoer

Middag. Dankie vir u terugvoer. Ons strewe daarna om vriendelik en altyd behulpsaam te wees en vir gaste gerieflik te maak. Groete Lourette

Oranjerus Resort
Stefan P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan P
Gesin met klein kinders

Lekker, maar te veel gebreekte goed in huisie.

Lekker en baie mooi. Daar was heelwat gebreekte goed in die huisie wat die lekker bietjie minder gemaak het. Badkamer was ook nie baie skoon nie.

Sue B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It really was a wonderful stay.

We somehow did not know that the restaurant is closed on Mondays and arrived unprepared for food, however after a drive to the nearest town of Keimoes to stock up for a braai the owner/manageress more than compensated for the misunderstanding by moving us to Five Star accommodation with braai facilities.

Loutjie M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loutjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, stil en mooi plek, sentraal geleë om ander plekke te besoek, vriendelike personeel.

Aangename, stil en mooi plek, aangename en hulpvaardige personeel. Ablusiegeriewe is netjies en skoon. Sal beslis weer gebruik maak van Oranjerus.

Oranjerus Resort's terugvoer

Middag

Dankie vir u terugvoering. Dit beteken baie vir die personeel as hul harde werk raakgesien word. Groete, Lourette.

Oranjerus Resort
Andries S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging van huisie - loghome - uitstekend.

Huisie was stowwerig en stof kon oral op kassies gesien word. Die toiletsitplek was heel los en kon kwalik gebruik word. Daar was rotte in die grasdak en hulle hardloop oral op balke rond.

Oranjerus Resort's terugvoer

Middag, dankie vir u terugvoering. Ons sal beslis die probleem opvolg, ongelukkig met grasdakke sif daar voortdurend stof en grassies deur, maar ons stof daagliks af. Ek sal dit onder skoonmakers se aandag bring. Groete, Lourette.

Oranjerus Resort
Rina P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Dit is pragtig, mooi ligging langs die rivier. Alles in werkende toestand en goed versorg. Sal beslis weer daar oornag indien ons hierdie kant toe kom.

Oranjerus Resort's terugvoer

Middag,

Dankie vir die terugvoering, kom gerus weer.

Groete
Lourette

Oranjerus Resort
Gerhardt O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt O
Saam met vriende

Baie lekker en netjies.

Ons het baie lekker by Oranjerus gebly en ons aand daar geniet.

Oranjerus Resort's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons is dankbaar dat u dit hier geniet het.
Groete Lourette

Oranjerus Resort
Verona H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verona H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Ons het tent-akkommodasie bespreek. Beddens gerieflik. Skoon beddegoed. Daar was selfs 'n verwarmer om die ysige koue te breek. Ablusieblokke silwerskoon en 'n muurprop by 'n spieël om hare droog te blaas.

Oranjerus Resort's terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Ons is dankbaar dat u dit by ons geniet het. Dit laat ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou.
Groete Lourette

Oranjerus Resort
Jacus P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacus P
Gesin met tieners

Ruim, skaduryke kampterrein met mooi uitsig op die rivier.

Aantreklike, boomryke terrein lekker naby Augrabies en met gerieflike verblyf. Die personeel was bewonder behulpsaam en vriendelik.

Oranjerus Resort's terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Ek sal dit oordra aan personeel.
Kom gerus weer kuier, groete Lourette

Oranjerus Resort
Annetjie L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annetjie L
Saam met vriende

Skoon kamers.

Skoon chalets, rustige atmosfeer.

Janda A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janda A

Altyd 'n plesier.

Hoogs aan te beveel. Die sonsondergang is altyd 'n baie besonderse ervaring.

Joey D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Gerieflike verblyf. Aangename atmosfeer, skoon en netjiese ablusie geriewe. Baie goeie diens en vriendelike personeel.

Oranjerus Resort's terugvoer

Middag. Baie dankie.

Oranjerus Resort
Stephanie R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie R

Heerlike rustige area, verblyf baie goed.

Oranjerus is 'n heerlike bestemming vir 'n gesin. Braaigeriewe, rustige atmosfeer, skoon akkommodasie. Sterk aanbeveel.

Oranjerus Resort's terugvoer

Baie dankie. Dit beteken vir ons baie, ek sal oordra aan personeel.
Groete,
Lourette

Oranjerus Resort
Thomas T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas T
Gesin met tieners

Lekker.

Nietjiese badkamers, skoon.

Oranjerus Resort's terugvoer

Baie dankie! Ons sal altyd ons bes prober.

Groete
Lourette

Oranjerus Resort
Retha V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Ongelooflik!

Wat 'n ongelooflike belewenis! Ons verblyf was uitstekend! Elke oggend se ontbyt by Ibis was smaaklik en goeie waarde vir geld. Komplimente aan die kok! Dankie Lourette vir 'n wonderlike tydjie.

Oranjerus Resort's terugvoer

Baie dankie! Ek sal verseker dit aan elkeen wat in oord werk oordra. Dit beteken vir ons baie!
Groete,
Lourette

Oranjerus Resort
Mitch A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch A
Besigheidsreis

Good and safe stay.

Nice place to stay over when traveling to Cape Town.

Jaco V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met tieners

Pragtige oord langs die Oranjerivier. Chalet klein, maar goed ingerig vir selfsorg.

Sien sterre.

Basti V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Basti V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenstop oornag.

Ons het ongelukkig redelik laat eers by Oranjerus arriveer en dit was reeds donker. Die huisie was klein, maar gemaklik met dit wat ons nodig gehad het vir slegs oornag. Dit het baie gereën en kon dus nie braai nie (die reën was beslis baie welkom) en het dus maar binne geëet. Ons is ook vroeg die volgende oggend (05:00) reeds weer op pad so ons het nie veel van Oranjerus gesien of beleef nie. Vir die een aand se oornag was die huisie voldoende, dit was skoon en netjies en gereed vir ons oornag. Ons sal graag op 'n latere stadium bietjie langer daar spandeer om Kanoneiland behoorlik te beleef.

Oranjerus Resort's terugvoer

More.
Dankie vir u terugvoering. Kom asb weer kuier dat u die rivier en omgewing kan beleef.
Groete Lourette

Oranjerus Resort
Ria R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria R
Gesin met tieners

Was pragtig!

Was baie lekker, dankie. Resturant se kos was so lekker gewees en ons diens was regtig goed!

Melissa M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig langs die rivier.

Ons het in 'n tenteenheid gebly. Als was netjies en die atmosfeer was rustig. Baie mooi teen die rivier! Ons was veral beïndruk met die netjiese en skoon badkamers.

Hannes V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Tenthuis was vol spinnekop neste en akkedisse tussen suile binne. "Plugs" onder tafel. Muskiete vreet jou op.

Japie E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, huisvesting netjies ('n bietjie "dated"), maar voldoende ingerig.

Vriendelike en hulpvaardige personeel, restaurant met goed voorbereide a la carte en ontbyt. Heerlike swembad. Mooi kampplek met skoon ablusie het ons opgeval.

Kirsten Slegh N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsten Slegh N
Gesin met klein kinders

A short night in a beautiful environment.

A great place at the Orange River with beautiful view.

Maryke S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maryke S

Very beautiful.

Very beautiful and had a lovely stay. The service was a bit disappointing, but the place itself was very nice. The swimming pool is more like a splash pool and very crowded. The bottom air-con did not work, but thankfully the top one did and we had a fan.

Josua V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josua V
Gesin met klein kinders

Billik.

Die gronde en geriewe is goed versorg. Die tenteenheid se deur het nie dig toegemaak nie en muskiete het ons toe wakker gehou.

Elmarie J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Sal hierdie oord enige tyd aanbeveel.

Ilse H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi, baie netjies, baie lekker gewees, daar kan gelet word op die diens in die restaurant.

Frans V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Lugversorger kon nie laer stel as 25 grade nie. Nagte was warm. Kon nie behoorlik slaap nie. Die wasbak kraan in badkamer se warmkraan nie gewerk nie. Badkamer lig dood, geen wasbak prop nie. Die 2 ligte bokant enkelbeddens ook dood.

Oranjerus Resort's terugvoer

Middag. Hiermee wil ek verskoning maak dat u nie tevrede was met u eenheid. Jammer dat u ons nie attend gemaak het van foute nie, dan sou ek dadelik werk gemaak het. Ons is baie afhanklik van personeel en soms word dit versuim om te kyk dat alles reg is. Dit is egter nie n verskoning en ons hoop om u in die toekoms weer te ontvang. Groete Lourette

Oranjerus Resort
Marieke S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S

'n Heerlike afsaalplek na 'n warm dag op pad.

Dit was 'n lekker bederf om 'n baie groot sak ys by aankoms te ontvang en in lugversorgde kamers in te stap! Die afkoel in die swembadjie was die volgende stap en toe 'n lekker koel drankie op die stoep voor die restaurant. Wat 'n asemrowende sonsondergang oor die Oranjerivier! 'n Voëlparadys vir die wat in ons geveerde vriende belangstel.

Charlene S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene S
Gesin met tieners

Short but enjoyable stay.

Clean place with friendly and helpful staff.

Gerrie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Aangenaam verras met alles.

Rentia D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik.

'n Oase na 'n lang reis.

Maryke B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Ontvangs was nie baie vriendelik nie, maar die res van die personeel wel. Verblyf bied waarde vir geld. Pizza wat ons bestel het was baie lekker gewees, en diens goed.

Gerhard E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Ons het om 14:30 daar aangekom en die log cabin was nog nie skoongemaak gewees nie. Verder het ons baie lekker gebly in 'n rustige omgewing. Die restaurant is van baie goeie gehalte.

Oranjerus Resort's terugvoer

Middag. Dankie vir u terugvoer. Jammer dat u akkommodasie se skoonmaak agter was. Oor Feestyd gaan dit dol en werkers sukkel soms om betyds klaar te wees. Hoop om u weer te sien by ons. Groete Lourette

Oranjerus Resort
Kobus H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustig. Badkamers skoon.

Magda R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, kort net aircon in tente!

Baie nice plekkie. Sal weer oornag.

Jurie L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie L
Saam met vriende

Baie aangename ligging, groot verskeidenheid aktiwiteite en fasiliteite beskikbaar.

Aangename oord in 'n baie goeie ligging.

Kallie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie S

Te lekker.

Baie dankie. Heerlike plekke om te bly.

Anton N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N
Saam met vriende

Eenhede is baie netjies met alle benodighede waaraan jy kan dink.

Die chalets is baie netjies en daar is alle benodighede waaraan 'n mens kan dink. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenhede se uitleg is baie goed beplan vir optimale uitsig oor die rivier. Ons het baie lekker hier gebly.

Kallie S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie S
Enkelreisiger

Te lekker.

Geniet dit daar lanks die rivier. Pragtige natuur.

Kallie S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kallie S
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig.

Het dit baie geniet. Baie rustig langs die water.

Theunis V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my vrou het dit baie geniet om daar oor te slaap.

Baie netjiese plekkie om vakansie te hou.

Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Plot 152, Kanoneiland, 8806, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiYTQ0ZTUwLWE5ZjMtNDBkMC1hNzhmLWI1YTMyNWM0ODJjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R530  per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 R359 Plot 152 8806 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.6385474 21.1172676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!